KLANKE VOKALE
KORT VOKALE a das sak vakansie
KORT VOKALE e lem hen emmer
KORT VOKALE o kop slot brommer
KORT VOKALE u rug vrugte bundel
KORT VOKALE i lip skrik gesig
Lang vokale aa kaal slaan begaanbaar
Lang vokale ee weet beveel teenmiddel
Lang vokale oo loop skoon stoomboot
Lang vokale uu nuut skuur vuurpyl
Lang vokale y ys by pyl
TWEEKLANKE/DIFTONGE ie iets skiet miskien
TWEEKLANKE/DIFTONGE oe oes skoen proe
TWEEKLANKE/DIFTONGE eu deur neus kreun
TWEEKLANKE/DIFTONGE ou goud sout skouers
TWEEKLANKE/DIFTONGE ui huil tuin kruiwa
TWEEKLANKE/DIFTONGE ei klein eina eiland
Diftonge aai kraai slaai draai braaivleis
Diftonge eeu leeu sneeu eeufees
Diftonge ooi mooi rooi voltooi
Diftonge oei koei groei vloei
Opsomming: Kort klanke: a e o u I Lang klanke aa ee oo uu y Twee klanke/Diftonge eu ou oe ie ei ui Diftonge aai oei eeu ooi
E CRONJE HOËRSKOOL KAMPSBAAI 17/4/2013