De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VAT DIT . . . OF . . . LOS DIT . . ..

Verwante presentaties


Presentatie over: "VAT DIT . . . OF . . . LOS DIT . . .."— Transcript van de presentatie:

1 VAT DIT . . . OF . . . LOS DIT . . .

2

3 2 Tim. 3:16,17 “die hele Skrif is deur Jahweh ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot onderwysing in die geregtigheid , sodat die mens van God volkome kan wees , vir elke goeie werk volkome toegerus “ Dit word gesertifiseer deur : SO SPREEK JAHWEH JOU GOD !

4 OPENBARING 3:8 “ Kyk (let op ) , Ek het voor jou n ge-opende deur gegee , en niemand kan dit sluit nie , want jy het min krag , en jy het My Woord bewaar ( onderhou in gehoorsaamheid ) , en My Naam nie verloen nie “

5 Johannes 8:51 “Ek , Jashuah , verseker jou plegtig , as iemand My Woord glo en (uitleef ) toepas in sy lewe volgens My Evangelie beginsels , sal hy die dood nie sien of ervaar in die ewigheid nie !” Vry vertaal Johannes 12: 47- “as iemand na My Woorde luister en nie glo nie , Ek oordeel hom nie ; want Ek het nie gekom om die wereld te oordeel nie , maar om die wereld te red “ “Wie My verwerp , en My Woorde nie aanneem nie , het een wat hom oordeel : die Woord wat Ek gespreek het , dit sal hom oordeel in die laaste dag “ m.a.w. vat dit of los dit , maar…….

6 Johannes 17:9 “ Ek bid vir hulle ( U kinders ) ; Ek bid nie vir die wereld nie , maar vir die wat U My gegee het , omdat hulle aan U behoort “

7 Heb. 4:12 “want die Woord van Jahweh IS LEWEND EN KRAGTIG en skerper as enige tweesnydende swaard , en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg , en is n beoordeelaar van die oorlegpleginge en gedagtes van die hart”

8 Jes. 66:2 “So spreek Jahweh ; maar op hierdie een sal Ek let ; op hom wat arm is van gees , en wat bewe vir My Woord !”

9 Psalm 119 : 9 “ waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou ? Deur dit te hou volgens U Woord “ Psalm 119 : 105 “ U Woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad !!!!” Luk.11:28 “ salig ( geseend) is hulle wat wat die Woord van Jahweh hoor en dit bewaar ( doen ) Jak.14:15 AS julle My liefhet , bewaar ( glo en doen ) My gebooie (Woord )


Download ppt "VAT DIT . . . OF . . . LOS DIT . . .."

Verwante presentaties


Ads door Google