De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan."— Transcript van de presentatie:

1 Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan

2 Efese(tradisie): Onverpooste Arbeid en verdraagsaamheid en lydsaamheid Slegte mense nie kan verdra nie. Die apostels op die proef gestel het Eerste liefde verlaat Instruksie: Doen die eerste werke Belofte: Boom van die Lewe

3 Smirna(getrou) Goeie werke Verdrukking Armoede Ryk in die Gees
Gevangenis gewerp word. Beloning: Kroon van die Lewe

4 Pergamus(Kompromie) Vashou aan Sy Naam Geloof baie sterk Woon in goddelose plek. Antipas – eerste martelaar Kompromie Valse leringe Immoraliteit Beloning: Verborge manna Steen met n nuwe naam

5 Thiatire (onsuiwer) Goeie werke Liefde Diens Geloof
Leierskap probleem - Profetes Isebel/Jezebel - valse leringe. Hart en niere deursoek Beloning: Morester en regering oor nasies

6 Sardis(passiewe) Naam het dat hy leef - dood Tradisionele kerk Onreinheid en lou warmheid Klein groepie oorgebly wat rein was. Vermaning: Oordeel – Boek van die lewe Word wakker Versterk die swakkes

7 Filadelphia (afhanklik)
Geopende deur gegee. Min krag Jy het My Woord bewaar. Gesmaad deur die mense Lydsaamheid Hou jou kroon Pilare in die temple Geen vermaning

8 Laodicense (Mammon) Nie koud of warm nie Ryk en het verryk geword Ellendig, beklaenswaardig, arm , blind, naak Koop goud en klere Salf vir jou oe om te sien

9 Vader se Boodskap aan die kerk
Waar die Gees van die Here is Vryheid – 2 Kor 3:17 Rev 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut - Joh 6:63 .


Download ppt "Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan."

Verwante presentaties


Ads door Google