De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels."— Transcript van de presentatie:

1 Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels

2 X 5 Paulus en Apostels 1 Die bekering van Paulus 2 Petrus se optrede 3
Die kerkvergadering in Jesusalem Oorsig Hoof- indeks 4 Slot: Die kerk in die wêreld X

3 Die bekering van Paulus
Oorsig X Die bekering van Paulus Mn Paulus vervolg die gemeente in Damaskus Paulus se bekering Paulus se roeping tot apostel Paulus verkondig die evangelie Hi Petrus se optrede Petrus genees Eneas Tabita word opgewek Die gesig van onrein diere Petrus en Kornelius

4 Die kerkvergadering in Jerusalem
Oorsig X Die kerkvergadering in Jerusalem Mn Aanleiding tot die vergadering Die vergadering Resultaat van die vergadering Slot: Die kerk in die wêreld Die briewe van Paulus Die optrede van die ander apostels Die algemene sendbriewe en openbaring

5 Saulus: Onder Jode: (Hebreeus)
Die bekering van Paulus Damaskus-gemeente vervolg X Mn Saulus: Onder Jode: (Hebreeus) Paulus: Onder Grieks-Romeins: (Latyns-Grieks)

6 Die bekering van Paulus
Damaskus-gemeente vervolg X Mn Vervolging In Jerusalem

7 Die bekering van Paulus
Damaskus-gemeente vervolg X Mn Damaskus Vervolging In Jerusalem

8 Die bekering van Paulus
Damaskus-gemeente vervolg X Mn Damaskus Vervolging In Jerusalem Paulus

9 Die bekering van Paulus
Damaskus-gemeente vervolg X Mn Damaskus Vervolging In Jerusalem Sinagoge Paulus

10 Die bekering van Paulus
Damaskus-gemeente vervolg X Mn Damaskus Vervolging In Jerusalem Sinagoge Bekendst.- briewe Paulus

11 Die bekering van Paulus
Die bekering self Op pad na Damaskus X Skerp lig Paulus val op grond Mn “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” “Wie is U, Here?” “Ek is Jesus. Dit is vir My wat jy vervolg.” “Wat moet ek doen, Here?” Moet na Damaskus toe gaan om te hoor

12 Die bekering van Paulus
Roeping tot apostel 2 Korintiërs 12 : 2 - 4 X Ek weet van ‘n man in Christus, veertien jaar gelede – of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam weet ek nie, God weet dit – dat so iemand weggeruk is tot in die derde hemel. En ek weet van so ‘n man – of dit in die liggaam of buite die liggaam was weet ek nie, God weet dit – dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat ‘n mesn nie mag uitspreek nie Mn

13 Die bekering van Paulus
Roeping tot apostel 2 Korintiërs 12 : 2 - 4 X Ek weet van ‘n man in Christus, veertien jaar gelede – of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam weet ek nie, God weet dit – dat so iemand weggeruk is tot in die derde hemel. En ek weet van so ‘n man – of dit in die liggaam of buite die liggaam was weet ek nie, God weet dit – dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat ‘n mesn nie mag uitspreek nie Mn Here aan Ananias: “Ek het hom gekies as My werktuig om My Naam uit te dra onder die heidennasies en hulle konings en ook onder Israel”

14 Die bekering van Paulus
Roeping tot apostel X Paulus se kenmerke as apostel: Het Jesus gesien Is deur God self geroep Apostelskap deur tekens en wonders beseël Mn

15 Die bekering van Paulus
Roeping tot apostel X Paulus se kenmerke as apostel: Het Jesus gesien Is deur God self geroep Apostelskap deur tekens en wonders beseël Mn Roeping: Werk van apostels in heidenwêreld voortsit Sien ook 1 Kor 9 = Verdedig apostelskap

16 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenis Mn

17 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenis Mn God roep Ananeas: (weifeling)

18 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenis Mn God roep Ananeas: (weifeling) Lê Paulus hande op <> doop hom

19 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Paulus blind <> drie dae gevas / gebid om vergiffenis Mn God roep Ananeas: (weifeling) Lê Paulus hande op <> doop hom Daarna

20 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Sameswering deur Jode om hom dood te maak Mn

21 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Sameswering deur Jode om hom dood te maak Mn Ontsnap uit Damaskus

22 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Sameswering deur Jode om hom dood te maak Mn Ontsnap uit Damaskus Probeer by dissipels aansluit <> wantroue

23 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Sameswering deur Jode om hom dood te maak Mn Ontsnap uit Damaskus Probeer by dissipels aansluit <> wantroue Barnabas doen voorspraak

24 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Sameswering deur Jode om hom dood te maak Mn Ontsnap uit Damaskus Probeer by dissipels aansluit <> wantroue Barnabas doen voorspraak Verkondig evangelie saam met dissipels

25 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Sameswering deur Jode om hom dood te maak Mn Ontsnap uit Damaskus Probeer by dissipels aansluit <> wantroue Barnabas doen voorspraak Verkondig evangelie saam met dissipels Griekssprekende Jode wil hom vermoor

26 Die bekering van Paulus
Verkondig die evangelie X Sameswering deur Jode om hom dood te maak Mn Ontsnap uit Damaskus Probeer by dissipels aansluit <> wantroue Barnabas doen voorspraak Verkondig evangelie saam met dissipels Griekssprekende Jode wil hom vermoor Gaan na geboortestad - Tarsus

27 Petrus se optrede Petrus genees Eneas Petrus besoek baie gemeentes:
X Petrus besoek baie gemeentes: Mn Waar het Eneas gewoon? Wat het hom makeer? Vir hoe lank? [ Wat het Petrus vir hom gesê?

28 Petrus se optrede Tabita word opgewek Waar het Tabita gewoon?
X Mn Waar het Tabita gewoon? Watter liefdadigheidswerk het sy gedoen? Toe sy sterf, wat het hulle met haar liggaam gedoen? Hoe het Petrus haar lewendig gemaak? (Oppas!)

29 Petrus se optrede Gesig van onrein diere In gesig: “Eet onrein diere”
X In gesig: “Eet onrein diere” Mn

30 Petrus se optrede Gesig van onrein diere In gesig: Petrus se reaksie?
X In gesig: “Eet onrein diere” Mn Petrus se reaksie? Waarom die reaksie?

31 Petrus se optrede Gesig van onrein diere In gesig: Petrus se reaksie?
X In gesig: “Eet onrein diere” Mn Petrus se reaksie? Waarom die reaksie? Ek mag nie onrein diere eet nie

32 Petrus se optrede Gesig van onrein diere In gesig: Petrus se reaksie?
X In gesig: “Eet onrein diere” Mn Petrus se reaksie? Waarom die reaksie? Ek mag nie onrein diere eet nie God se uitspraak?

33 Petrus se optrede Gesig van onrein diere In gesig: Petrus se reaksie?
X In gesig: “Eet onrein diere” Mn Petrus se reaksie? Waarom die reaksie? Ek mag nie onrein diere eet nie God se uitspraak? “Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie”

34 Jood / Heiden diesefde hanteer
Petrus se optrede Gesig van onrein diere X In gesig: “Eet onrein diere” Mn Petrus se reaksie? Waarom die reaksie? Ek mag nie onrein diere eet nie God se uitspraak? “Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie” Jood / Heiden diesefde hanteer

35 Petrus se optrede Gesig van onrein diere In gesig: Petrus se reaksie?
X In gesig: “Eet onrein diere” Mn Petrus se reaksie? Waarom die reaksie? Ek mag nie onrein diere eet nie God se uitspraak? “Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie” Jood / Heiden diesefde hanteer Petrus se fout oor die besnydenis?

36 Petrus se optrede Petrus en Kornelius Hoe het Petrus uitgekom by:
X Mn Hoe het Petrus uitgekom by: “Ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie, maar uit enige volk mense aanneem wat Hom vereer en doen wat reg is” ?

37 Wie was hy? Petrus se optrede Petrus en Kornelius
X Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur? Mn

38 Petrus se optrede Petrus en Kornelius
X Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur? Mn Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede laat Petrus na Sesarea kom . . .”

39 Waarom? Petrus se optrede Petrus en Kornelius
X Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur? Mn Waarom? Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede laat Petrus na Sesarea kom . . .”

40 Waarom? Petrus se optrede Geen onderskeid tussen mens en mens nie
Petrus en Kornelius X Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur? Mn Waarom? Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede laat Petrus na Sesarea kom . . .” Petrus preek eerste maal vir heidene Geen onderskeid tussen mens en mens nie

41 Waarom? Petrus se optrede Geen onderskeid tussen mens en mens nie
Petrus en Kornelius X Waarom het Kornelius drie manne na Petrus gestuur? Mn Waarom? Boodskap van engel in gesig: “God let op jou gebede laat Petrus na Sesarea kom . . .” Petrus preek eerste maal vir heidene Geen onderskeid tussen mens en mens nie

42 Petrus se optrede Petrus en Kornelius
Petrus preek eerste maal vir heidene X Mn “Deur Jesus = vergewing van sondes

43 Ook op nie-Jode!!!?? Petrus se optrede Petrus en Kornelius
Petrus preek eerste maal vir heidene X Mn “Deur Jesus = vergewing van sondes Ook op nie-Jode!!!?? Heilige gees op almal

44 Ook op nie-Jode!!!?? Petrus se optrede Petrus en Kornelius
Petrus preek eerste maal vir heidene X Mn “Deur Jesus = vergewing van sondes Ook op nie-Jode!!!?? Heilige gees op almal Almal gedoop

45 Ook op nie-Jode!!!?? Petrus se optrede Petrus en Kornelius
Petrus preek eerste maal vir heidene X Mn “Deur Jesus = vergewing van sondes Ook op nie-Jode!!!?? Heilige gees op almal Almal gedoop Terug in Jerusalem: Ander apostels twis met Petrus

46 Kerkvergadering in Jerusalem
Aanleiding X Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie - Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny” Mn

47 Kerkvergadering in Jerusalem
Aanleiding X Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie - Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny” Mn Petrus + Barnabas (Antiogië) verset hierteen

48 Kerkvergadering in Jerusalem
Aanleiding X Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie - Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny” Mn Petrus + Barnabas (Antiogië) verset hierteen Afgevaardig na Jerusalem / Gaan hoor oordeel van die apostels & ouderlinge

49 Kerkvergadering in Jerusalem
Aanleiding X Christene uit Jode: “Heidene kan nie tot geloof kom nie - Christus-genade net vir Jode - Heidene dus eers besny” Mn Petrus + Barnabas (Antiogië) verset hierteen Afgevaardig na Jerusalem / Gaan hoor oordeel van die apostels & ouderlinge Vergadering

50 Kerkvergadering in Jerusalem
Die vergadering X Vergadering (Beginsel van meerdere vergadering) Mn Petrus / Barnabas / Paulus: “God maak nie onderskeid nie. Besnydenis onnodig” Jakobus: Onderskryf Petrus se uitspraak Vermy struikelblokke vir heidene Skryf aan heidene: Stop afgodediens / onsedelikheid verkeerd dinge eet

51 Kerkvergadering in Jerusalem
Die resultaat X Mn Judas (Barsabbas) Silas Paulus Barnabas (Brief) Antiogië Judas en Silas bemoedig gemeente

52 Saligheid deur geloof, nie deur werke nie
Kerkvergadering in Jerusalem Die resultaat X Mn Die beginsel: Saligheid deur geloof, nie deur werke nie

53 Petrus dwing heidene tot reinigingswette.
Kerkvergadering in Jerusalem Die resultaat X Petrus dwing heidene tot reinigingswette. REG? Mn

54 Petrus dwing heidene tot reinigingswette.
Kerkvergadering in Jerusalem Die resultaat X Petrus dwing heidene tot reinigingswette. REG? Mn Verkeerd! Paulus bestraf hom

55 13 Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus Advies
X 13 Advies Opvolgwerk (gemeentes besoek) Skrywes aan gemeentes nie besoek Mn

56 13 Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus Advies
X 13 Advies Opvolgwerk (gemeentes besoek) Skrywes aan gemeentes nie besoek Mn Tessalonisense Romeine Korintiërs Galasiërs

57 13 Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus Advies
X 13 Advies Opvolgwerk (gemeentes besoek) Skrywes aan gemeentes nie besoek Mn Tessalonisense Romeine Korintiërs Galasiërs Gevangenisskap-briewe: Efesiërs Filippense Kollosense Filemon

58 13 Slot: Die Kerk in die wêreld Briewe van Paulus Advies
X 13 Advies Opvolgwerk (gemeentes besoek) Skrywes aan gemeentes nie besoek Mn Tessalonisense Romeine Korintiërs Galasiërs Pastorale briewe: Timoteus Titus Gevangenisskap-briewe: Efesiërs Filippense Kollosense Filemon

59 Slot: Die Kerk in die wêreld
Optrede v ander dissipels Min bekend X Mn Jakobus leier in Jerusalem – gemeente Johannes ook leiersrol (verkondiging in Samaria) Petrus: Inligting ná hemelvaart / niks ná Paulus se reise nie

60 Slot: Die Kerk in die wêreld
Algemene sendbriewe Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe – algemene beeld van kerk X Mn

61 Slot: Die Kerk in die wêreld
Algemene sendbriewe Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe – algemene beeld van kerk X Mn Nie aan spesifieke gemeente nie Inhoud = troos en inspirasie Baie vertwyfeling in geloof, hoop, liefde Waarskuwings teen insinking / wêreldgelykvormigheid / verflouing van wederkomsverwagting

62 Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe Openbaring
X Openbaring Mn Afsluiting

63 Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe Openbaring
X Openbaring Mn Afsluiting Boodskap van standvastigheid

64 Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe Openbaring
X Openbaring Mn Afsluiting Boodskap van standvastigheid Verwagting van die wederkoms

65 Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe Openbaring
X Openbaring Mn Afsluiting Boodskap van standvastigheid Verwagting van die wederkoms God regeer!

66 Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe Openbaring
X Openbaring Mn Afsluiting Boodskap van standvastigheid Verwagting van die wederkoms God regeer! Koninkryk is ewig

67 Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe Openbaring
X Openbaring Mn Afsluiting Boodskap van standvastigheid Verwagting van die wederkoms God regeer! Koninkryk is ewig Satan sal nie oorweldig nie

68 “M a r a n a t a” Slot: Die Kerk in die wêreld Algemene sendbriewe
Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld X “M a r a n a t a” Mn “Die Here kom” “Kom, Here” (1 Kor. 16 : 22) Almal wat smag na die ware lewe moet na Hom toe kom (Op 22: 17)

69 “M a r a n a t a” "Ja, Ek kom gou!" Slot: Die Kerk in die wêreld
Algemene sendbriewe Openbaring Slot: Die Kerk in die wêreld X “M a r a n a t a” Mn “Die Here kom” “Kom, Here” (1 Kor. 16 : 22) Almal wat smag na die ware lewe moet na Hom toe kom (Op 22: 17) "Ja, Ek kom gou!" (Op 22 : 20)


Download ppt "Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels."

Verwante presentaties


Ads door Google