De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

AFLL111 Afrikaans en Nederlands: Taal sonder grense

Verwante presentaties


Presentatie over: "AFLL111 Afrikaans en Nederlands: Taal sonder grense"— Transcript van de presentatie:

1 AFLL111 Afrikaans en Nederlands: Taal sonder grense
2. Fonetiek en fonologie Dr. Jako Olivier (2015)

2 Skedule 2/3 Feb. 1 Eerste ontmoeting 5/6 Feb. 2
AFLL111 Skedule 2/3 Feb. 1 Eerste ontmoeting 5/6 Feb. 2 Inleiding tot die taalkunde KAT: hfst. 1 9/10 Feb. 3 Fonetiek en fonologie KAT: hfst. 4/5 12/13 Feb. 4 Morfologie KAT: hfst. 6 16/17 Feb. 5 Sintaksis Studiegids (eFundi) 19/20 Feb. 6 Semantiek KAT: hfst. 8 23/24 Feb. 7 Pragmatiek KAT: hfst. 9 26/27 Feb. 8 2/3 Maart 9 Normatiewe taalkunde KAT: hfst. 11 5/6 Maart 10 Spelling en interpunksie AWS 9/10 Maart 11 12/13 Maart 12 Dokumentontwerp KAT: hfst. 13 2

3 Aan die einde van die leergedeelte behoort jy in staat te wees om:
AFLL111 Uitkomste Aan die einde van die leergedeelte behoort jy in staat te wees om: die begrip fonetiek en fonologie te kan definieer; die soorte fonetiek te kan omskryf; die spraakproses kan verduidelik; ’n oorsig van die spraakapparaat kan gee en ’n transkripsie van die fonetiese alfabet te kan lees en in gewone skrif weer te gee. 3

4 AFLL111 Definisie Fonetiek is die studie van al die spraakklanke wat gebruik word om mee te kommunikeer (Coetzee,1985:1)

5 AFLL111 Soorte fonetiek Artikulatoriese fonetiek: studie van die fisiese vorming van die spraakklanke deur die spraakorgane. Akoestiese fonetiek: studie van die klankgolwe wat deur die lug trek van die spreker se mond tot hoorder se ore. Ouditiewe fonetiek: studie van die perseptiewe aspek van klanke.

6 Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem.
AFLL111 Fonetiek en fonologie Om betekenis oor te dra, moet daar ’n sisteem wees waarvolgens klanke gekombineer word in elke spesifieke taal. Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem.

7 Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem.
AFLL111 Fonologie Om betekenis oor te dra, moet daar ’n sisteem wees waarvolgens klanke gekombineer word in elke spesifieke taal. Hierdie sisteem word die fonologie van ’n taal genoem.

8 Spraakproses AFLL111

9 Supraglottale sisteem of spraakkanaal Fonasiesisteem
AFLL111 Spraakapparaat Supraglottale sisteem of spraakkanaal Fonasiesisteem Infraglottale sisteem

10 Wissing (2014:97)

11 Coetzee (1985:23)

12 Coetzee (1985:30)

13 Coetzee (1985:32)

14 Foneme is woordonderskeidende segmente.
AFLL111 Foneme en fone Foneme is woordonderskeidende segmente. Fone die klanke of fonetiese segmente ’n Nuwe woord met ’n ander betekenis kan met die vervanging van foneme geskep word: mat [mat] teenoor bad [bat]

15 Sommige segmente is variante of allofone.
AFLL111 Variante of allofone Sommige segmente is variante of allofone. Hulle kom net in sekere klankomgewings voor en het nie nuwe woorde tot gevolg nie. Bv. mond [mɔnt] > mondjie [mɔɲci]

16 Konsonante (bv. b, k en n) Vokale (bv. a, e en i) Diftonge (bv. ui, aai)

17 AFLL111 Vokale ʼn Vokaal word sonder enige obstruksie in die mond geartikuleer en daar is spontane stembandtrilling.

18 Vokale AFLL111

19 AFLL111 Diftonge By die artikulasie van ʼn diftong gaan die artikulasiestande van die spraakorgane direk oor van dié van een vokaal na dié van ’n ander vokaal.

20 Konsonante word met ʼn versperring in die mondholte gevorm.
AFLL111 Konsonante Konsonante word met ʼn versperring in die mondholte gevorm. Passiewe artikulators: monddak, bolip Aktiewe artikulator: tong of onderlip

21 Konsonante AFLL111

22 Konsonante AFLL111

23 Fonetiese alfabet Gesproke taal presies in geskrewe vorm Twee soorte
AFLL111 Fonetiese alfabet Gesproke taal presies in geskrewe vorm Twee soorte IPA (Internasionale Fonetiese Assosiasie – The principles of the International Phonetic Association) SAMPA-notasie

24 Transkripsies Gebruik blokhakies [...] Geen hoofletters
AFLL111 Transkripsies Gebruik blokhakies [...] Geen hoofletters Geen gewone leestekens nie // vir ’n punt of uitroepteken / vir ’n komma Beklemtoonde klankgrepe word aangedui met ’n aksentstrepie voor die lettergreep, bv. telefoon [tɛlə´fon]

25 AFLL111 Transkripsies Dui nasalering bv. mens [mɛ̃:s] en assimilasie byvoorbeeld op die [ɔpi] aan waar dit gewoonlik voorkom. Skryf teken neer vir elke klank wat gehoor word, selfs al word dit nie geskryf nie, bv. [ə] in warm [varəm]. Volg riglyn van standaarduitspraak . Fokus nie op spelvorm nie, maar wat gehoor word.

26 Fonetiese alfabet [a] a : af, bad
AFLL111 Fonetiese alfabet [a] a : af, bad [ɑ:] aa en a : klaar, laas; skape, pa [e:] ee en e : been, lees; skene, dele [ɛ] e : pret, wet, nè [ɛ:] ê en e : sê, lê, kwêvoël [æ] e : beperk, bel [æ:] ê en e : bêre, blêr; ver, tert, perd [ə] e en i : bepaal, laste; in, bid (die ’n word ook meestal met [ə]aangedui) [ə:] î : wîe [və:hə] [i] i en ie : uniform, familie, bietjie [i:] ie : dier, bier (veral voor ’n r)

27 Fonetiese alfabet [o:] oo en o : stroom, sool; bome, glo
AFLL111 Fonetiese alfabet [o:] oo en o : stroom, sool; bome, glo [ɔ] o : bos, dom, sorg [ɔ:] ô : môre, gô [ø:] eu : deur, seun, euwel [œ] u : put, hulle [œ:] û : brûe, rûens [u] oe : boek, moeg [u:] oe : boer, koeël (veral voor ’n r of l) [y] u en uu : unie, huwelik; minuut [y:] uu en u : huur, muur, pure, gure

28 (genasaleerde vokale)
AFLL111 Fonetiese alfabet (genasaleerde vokale) [ã:] a(+n+s) : kans [kã:s], gans, dans [ẽ:] e(+n+s) : mens [mẽ:s], wens, pens [õ:] o(+n+s) : ons [õ:s], dons, gons [ũ:] u(+n+s) : kuns [kũ:s], lunsriem [ĩ:] i (+n) : ingeval [ĩ:xəfal], inrig, injaag ~ tilde

29 Fonetiese alfabet: diftonge
AFLL111 Fonetiese alfabet: diftonge [ai] ai en a : kaia, baie, mandjie, bandjie [ɑ:i] aai : fraai, maai [oi] ooi : rooi, vlooi [ɔi] oi en o : toiing, goiing; hondjie, otjie [ɔici] [ui] oei : stoei, koei [əi] y en ei : byt, skryf; skei, dreig [ɛi] e : tentjie, ventjie [fɛiŋci] [eu] eeu : sneeu, leeu [œu] ou : fout, goud [œy] ui : struik, geluid

30 Fonetiese alfabet: konsonante
AFLL111 Fonetiese alfabet: konsonante [b] b en bb : baba, boor, bel; dubbel, kabbel [d] d en dd : dak, donkie; baddens, sidder [f] f, ff & v : fout, fees; koffie, troffel; vra, vleis [g] g en gh : berge, sorge; ghoef, ghoen [x] g en gg : weg, graag; boggel, niggie [ç] g(j) : geel, gieter [çitər] [k] k en kk : kis, kaal; bokke, stukkend [c] k & dj/tj : kies [cis]; voetjie, badjie [baici] [l] l en ll : lank, lomp; hulle, pille [m] m en mm : maan, mens; bomme, slimme [n] n en nn : nou, net; kanne, sonnig [ŋ] ng en n(k) : wang, sing; winkel [vəŋkəl], bank [ɲ] n (voor j, tj, dj) : oranje; rantjie; hondjie[hɔiɲci]

31 Fonetiese alfabet: konsonante
AFLL111 Fonetiese alfabet: konsonante [p] p en pp : pas, pik; koppe, druppel [r] r en rr : rok, roer; borrel [ʀ] die bry -r : rooi, rok [rɔk] [s] s en ss : sis, soen; vissie, visser [ʃ] sj en ch : sjieling; China [t] t, tt en d : tak, vraat; bitter, katte; goud, hand [hant] [tʃ] tj : tjank, tjek [ts] ts : tsaar [v] w en ww : water, weet; bowwe, lawwe [w] w (ná t/d/s/k) :twee, dwaas, swem, kwaad [kwa:t]

32 Fonetiese alfabet: konsonante
AFLL111 Fonetiese alfabet: konsonante [ɦ] h : hy, behaal [j] j : juig, jy [z] z : zoem, Zoeloe of Zulu [ʒ] g : genre, regie [rəʒi] [dʒ] j en g(e) : jellie [dʒɛli], kollege [?] ligte plofklank voor vokale aan die begin van ’n lettergreep soos in: veras [fər?as], beangs, beoefen

33 Voorbeeld AFLL111

34

35 Skryf die volgende woorde in fonetiese simbole oor in gewone skrif
AFLL111 Klasopdrag Skryf die volgende woorde in fonetiese simbole oor in gewone skrif [bəpɛrk] [byro:] [ʒã:rə] [xɔxɑ] [kaici] [me:rkaijə] [pəkəvəin] [skɛ:r] [ɛsɛmɛs] [vɔnər]

36 Kan u... Uitkomste die begrip fonetiek en fonologie definieer?
AFLL111 Uitkomste Kan u... die begrip fonetiek en fonologie definieer? die soorte fonetiek omskryf? die spraakproses verduidelik? ’n oorsig van die spraakapparaat gee? ’n transkripsie van die fonetiese alfabet te lees en in gewone skrif weergee? 36

37 AFLL111 Volgende ontmoeting Berei hoofstuk 6 (bl ) in Kontemporêre Afrikaanse taalkunde vir die volgende ontmoeting voor. 37

38 Dankie


Download ppt "AFLL111 Afrikaans en Nederlands: Taal sonder grense"

Verwante presentaties


Ads door Google