De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Kappie ^.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Kappie ^."— Transcript van de presentatie:

1 Die Kappie ^

2 Vir die onderwyser Die onderwyser kan die volgende aanbieding soos volg gebruik: As ‘n klasaanbieding. Dit aan die leerders gee om tuis te gaan bestudeer. (Bv. e-pos, aflaai van web, ens.) Die leerders kan getaak word om so ‘n aanbieding voor te berei vir ‘n klasaanbieding. Let daarop dat hierdie aanbieding slegs ‘n deel van ‘n groter lesplan uitmaak. Hierdie is slegs ‘n voorbeeld van ‘n PowerPoint-aanbieding in taalleer.

3 Indien ‘n e, i, o of u in ‘n oop letter-greep voorkom, dui die kappie aan dat dit ‘n lang klankwaarde het. Kom ons kyk na die volgende voorbeeld en formuleer ‘n reël.

4 Nog soortgelyke voorbeelde..
Waarom is die wisselvorm toelaatbaar? Die lang beklemtoonde o-klank in beklemtoonde oop lettergrepe van leenwoorde uit Afrikatale, word by voorkeur met die o weergegee, maar die ô-vorm word ook erken. Nog soortgelyke voorbeelde.. affêre, bêre, nêrens, ens. sê, hê, belê, ens. aikôna (of aikona), gô, môre, ens. brûe, rûe, ens. MAAR géén kappie waar die o in ‘n geslote lettergreep voorkom nie, bv. bord, storte, ens. Waar die o deel van ‘n diftong is nie, bv. boikot, goiing, toiings, hoi-polloi, ens.

5 Kom ons kyk ook na die volgende voorbeeld en formuleer ‘n reël.
Dié kêrel is ‘n miljardêr wat sy eerste miljoen al op dertig gemaak het. ‘n Mens gebruik ‘n skêr om materiaal te knip. Wanneer e in ‘n geslote lettergreep voorkom wat op ‘n enkele konsonantletter eindig, word die kappie op die e gebruik indien die klank die waarde [є:] of [æ:] het en lank uitgespreek word.

6 En laastens: Die kappie word gebruik in woorde van vreemde herkoms in hulle oorspronklike spelvorm.
Crêpe-de-chine Mêlée Ens.

7 Bronne Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, 2002, Pharos, Kaapstad.
Rapport, 1 Junie 2003 Dankie


Download ppt "Die Kappie ^."

Verwante presentaties


Ads door Google