Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdFanny van Dam Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
SONDAG 4 Nov Erediens
3
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63
4
Verhouding Diep innige gemeenskap
5
Ps 63:2 Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U
6
Basiese begeertes (dinge)
Kritiese begeertes (mense) Kern begeertes (God)
7
Joh. 7:37,38 As iemand dors het (diepe verlange/begeerte na iets méér het …), laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei
8
Kernbegeerte - Begeerte om in God se teenwoordigheid te wees (Ps. 63:3) - Blootstelling aan God se liefde (63:4)
9
Die waarde van swaarkry en pyn
10
Die mens is vir God geskape en kan nie rus vind
Augustinus Die mens is vir God geskape en kan nie rus vind voordat hy dit in God gevind het nie
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.