Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Wildehonde: Alshe Meyer
2
Beskrywing Lyk soos ‘n hond Karnivoor en soogdier. Groot ronde ore.
Kort donker snoet. Langerige hare.
3
Habitat Wildehonde is regoor Afrika versprei.
4
Dieet Afrika Wildehonde eet wildebeeste en klein bokkies soos Impala, Kudu, Springbok ens.
5
Vyande Boere maak wildehonde dood, omdat hulle bang is dat hulle hul vee gaan eet. Leeu’s Hyena’s
6
Ander feite Hulle kan tot 35 km per uur hardloop.
Wildehonde is een van die mees bedreigte karnivore. Hulle is bedreigd omdat hulle hul habitat verloor a.g.v. mense.
7
Interessante feite Die wetenskaplike naam vir ‘n Wildehond is Lycaon Pictus, ‘n Latynse woord wat geverfde wolf beteken. Hulle het baie byname soos Kaapse Wildehond, geverfde hond ens.
8
Wildehond:https://af.wikipedia.org/wiki/Wildehond
14 Maart 2008 Bibliografie
9
Die einde!!!!!!!!
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.