De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Panda’s Albert Denysschen.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Panda’s Albert Denysschen."— Transcript van de presentatie:

1 Panda’s Albert Denysschen

2 Beskrywing HY lyk soos ’n soort teddiebeer en is wit en swart met geen kloue . Die kop en lyf is sowat 1,5 m lank en weeg tussen 70 en 125 kg.

3 Habitat Die reuse pandas is versplinter oor ses bergreekse in Suidwes-China . Panda`s leef in woude van China vir die kos wat hulle eet.

4 Bamboes is hul stapelkos.
Dieët Bamboes is hul stapelkos. As hulle honger raak, plunder hul tuine of landerye en eet dan selfs hoenders. Hulle eet ook ander kos soos heuning, eiers en vis.

5 Vyande Pandas het een groot vyand en dit is mense, want ons stede raak groter deur tyd en dis hoekom daar so min oor is.Die meeste is in dieretuin wat jy kan gaan sien.

6 Interssante feite Daar kan so min as 1 000 tot
1 500 in die vrye natuur oor. Die wat in ’n klompie dieretuine oor die wêreld te sien is, is maar baie min.

7 Bibliografie https://en.wikipedia.org/wiki/Giant_panda
5 September 2018


Download ppt "Panda’s Albert Denysschen."

Verwante presentaties


Ads door Google