De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens!"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens!
Sondag, 11 November 2018 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Die “klein dingetjies” in die lewe Teks: Lukas 16:10 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 Gebed

3 Vrede vir jou…

4

5 En in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here.
Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde En in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here. Wat ontvang is van die Heilige Gees,

6 Gebore is uit die maagd Maria, Wat gely het onder Pontius Pilates,
Gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het, Wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode

7 Wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die Almagtige Vader
Van waar Hy sal kom om te oordeel, die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het

8 Ek glo in die Heilige Gees.
Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk, Die gemeenskap van die heiliges; Die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en ‘n ewige lewe. Amen

9 Klein, maar baie belangrik…

10 Die klein klippie is net so belangrik
soos die groot rotse….

11 Ons is boustene in God se Koninkryk…
Elkeen van ons is nodig en belangrik!

12 “ Dit is juis die klein dingetjies in die lewe wat saak maak
“ Dit is juis die klein dingetjies in die lewe wat saak maak. Dit is maklik om op ‘n berg te sit, maar jy kan nie op ‘n drukspyker sit nie.”

13 Die ‘klein dingetjies’ in die lewe is soos
‘n omgedraaide drukspyker wat ons in die grond intrap sonder om dit eers raak te sien!

14 U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak.
God is ook die God van die ‘klein dingetjies’ Here wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak. (Psalm 8:5-6)

15 Die ‘klein dingetjies’ raak dikwels die ‘groot dinge’

16 ‘Klein dingetjies’ maak
‘n groot impak ‘ Dooie vlieë laat salf stink en gis. ‘n Bietjie dwaasheid doen meer kwaad as wat wysheid en eer doen.’ (Prediker 10:1)

17 God seën die ‘Klein dingetjies’
“ Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik.” (Lukas 16:10)

18

19 Leon Delong

20 1) God is ook die God van die klein dingetjies in die lewe;
2) Die klein dingetjies in die lewe raak dikwels die groot dinge wat saak maak en onthou word; 3) Klein dingetjies maak ‘n groot impak; 4) God seën die klein dingetjies

21

22 Dankoffers Dankgebed

23 Ontvang die Here se seën…

24 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens!"

Verwante presentaties


Ads door Google