Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
SPRING: OORSIG
2
RUIMTE RUIMTE: Die plekke waar karakters leef , werk en beweeg het ‘n invloed op hulle. Die skool is belangrik in Spring: dis waar die video’s gemaak word, die rockkonsert plaasvind en waar Brandon selfdood probeer pleeg.
3
TYD TYD: Die gebeure in die storie speel binne ‘n bepaalde tyd en era af. Die verhaal speel chronologies af.
4
VERTELLER VERTELLER: Die persoon wat die storie vertel.
Drie soorte vertellers: Derdepersoonverteller (staan buite die verhaal en weet alles van die karakters) Die verteller in Spring. Eerstepersoonverteller (ek-verteller, is een van die karakters in die verhaal)
5
KARAKTERS RONDE KARAKTER PLAT KARAKTER Ware mense Nie volledige mense Groei, ontwikkel Ontwikkel min SHAULIN MARCO BRANDON SHARON JODY?
6
KARAKTERS PROTAGONIS ANTAGONIS Hoofkarakter Karakter wat Probeer iets bereik wat hoofkarakter teenstaan SHAULIN MARCO
7
KARAKTERS STEREOTIPES Karakters wat oorvereenvoudig word, bv. BRANDON en MARCO Die tipiese idioot Die tipiese slegte ou
8
INTRIGE (PLOT) Klimaks Opbou van Ontknoping Spanning Slot Bekendstelling Intrige: Die reeks gebeure waarruit die verhaal opgebou is. Daar is ‘n begin en ‘n einde met spanning en progressie tussenin.
9
TEMAS TEMAS: Hoofgedagte(s) waarom die verhaal plaasvind.
In Spring is dit Tienerliefde, Selfdood, Vriendskap, Musiek, die misbruik van tegnologie
10
BOODSKAP BOODSKAP in SPRING:
Wees jouself en nie iemand wat ander mense wil hê jy moet wees nie. Selfmoord is nie die antwoord nie. Ware vriende ondersteun mekaar en gebruik mekaar nie.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.