De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Schalk Scott

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Schalk Scott"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Schalk Scott
GOUDKORRELS 12 Januarie 2014 Blok D aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte vir verdienstelike gevalle.
Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van ds. Frik van Rensburg vir kinder-evangelisasie. Die kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee en koek na die diens soggens en die aanddienste begin weer volgende Sondag.

4 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: John Snyman van Ceciliastraat 11, Dries Coetzee van Heidrastraat 14 en Jan Wentzel van Harmoniehof 36. Ons bid vir krag vir elke dag. Bid ook steeds vir Estie Kilian van Nettiestraat 4 na die afsterwe van haar mammie.

5 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontakno Nel Frik 01/14 A1 Floralaan 98 Van den Berg Johan 01/16 B2 Elviralaan 18 Du Preez Deon 01/18 B4 Villa Bonita 8 Van den Heever Riaan 01/12 F6 Van Duynstr 4B De Klerk Riana 01/15 D5 Timlaan 16 Smith Hestie F3b Lilylaan 13 Van Schalkwyk Bennie 01/13 F1a Marilynhof 1

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontakno Venter Pierro 01/15 A6 Platanlaan 12 Von Wielligh Jacquiline 01/16 G4 Ametisstr 25 Pullen Amanda G3b Woodpecker Creek Oberholzer Lorri F6 Lornastraat 36 Helm Werner 01/17 Douglasstraat 8 Le Roux Rudolph 01/18 B2 Elviralaan 18

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontakno Nicholson Claudette 01/14 G6 Prinsesrylaan 1 Edgar Malherbe Johné 01/13 D2 Platanlaan 68 Van Niekerk André 01/15 G2 Hibiscuslaan 3 Venter Renier A6 Platanlaan 12 Anthonique 01/12 H6 Readmanstr 148 Ross AR F6 Plot 115

8 Belangrike datums Ds. Coenraad van Staden is met verlof vanaf 1 tot en met 26 Januarie Hy sal weer op 27 Januarie beskikbaar wees. Intussen kan gemeentelede in sy deel vir ds. Schalk kontak as u ‘n leraar nodig het.

9 Ander sake Wyksleiers: Daar is nog van die 2014 kalenders is in jul hokkies in die konsistorie om uit te deel in die wyke asb. Verlede jaar het die Tydskriftemaatskappy ‘n staander in die voorportaal geplaas en gratis eksemplare van die Kerkbode en die LIG verskaf vir promosie. As u wil inteken op die LIG vir 2014, kontak asb. die kantoor vir u bestelling.


Download ppt "Prediker: Ds. Schalk Scott"

Verwante presentaties


Ads door Google