Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdWaltraud Schmitz Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
4
Die huis luister Daniel Hugo
Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die huis self Antropomorfies: die huis word as mens met menslike gedrag uitgebeeld
5
Drie strofes: STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur
STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …” STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral
6
Bou van die oor Binne-oor is hol (leeg): soos ‘n leë kamer
7
STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur
Roesemoes (deurmekaarspul) van liefde maak, verwyt, vertroos, skoor soek, kibbel (stry) oor als wat kon en sou en moes
8
STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …”
9
Ek bewaar julle geheime, maar dit laat my …
plafonne raak voos van die eggo’s van vloekwoorde wat weerkaats; heen-en-weer geskel word fondamente kraak onder die las jare se trane laat my rame roes te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
10
STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral
Ons word SAAM verweer (oud, gaan agteruit) MY dakplate JULLE gebede FLUISTER en KNAL al hoe harder om hulp maar dis ONGEHOORD in die nag se oorskulp
11
KERN: Mense gee net om vir hul eie belang Hierdie selfsug vernietig
selfs gesinne onder mekaar ‘n Huis is tog ‘n plek van beskerming, maar selfs dáár, in die hart van die gesin, maak hul mekaar die seerste
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.