Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Kerkverband 3.4 Kerkverband
2
Hand 11: Barnabas na Tarsus
Paulus moet kom help in Antiochië Hand 13: Gemeente stuur Barnabas en Paulus Hand 15: Onderskei saam in Jerusalem- gaan lewer brief af
3
1 Kor 16: Finansiële hulp 2 Kor 8: Finansiële hulp Brief aan die Efesiërs = omsendskrywe NT teken net een kerk met ’n sterk onderlinge verbondenheid.
4
Die kerk is die uitgeroepenes van
God = die heliges, afgesonderdes Die kerk leef in sy gemeentes Ekklesia completa et incompleta Selfstandig, maar nooit onafhanklik Syn-odos = gemeentes saam op weg
5
Kerk is die huisgesin van God
Kerk is die liggaam van Christus Kerk is die volk van God Kerk is die bruid van Christus
6
Wêreldraad van Kerke
13
Kerkeenheid en die Tussen-orde
16
Algemene Sinode Moderamen
17
Missionaliteit Oostelike Sinode se netwerke in plaaslike gemeenskappe Geen fokus op gemeenskap/ markplein getuienis sonder ekumeniese verbondenheid Belangrikste netwerk in die gemeenskap - susterskerke en ekumeniese kerk
18
Moderamen na Algemene Sinode
2015 Twee priroriteite Missionale Transformasie Kerkverband
19
deelnemende besluitneming
Strukture van die Kerk Vestig ’n kultuur van deelnemende besluitneming
20
Eenheid en verskeidenheid
21
Algemene Sinode Missionale funksie: Getuienis op (inter)nasionale vlak Besinning Beleid Bedinging Bemiddeling Beliggaming
22
Arbeidskrisis in die landbou: 2012
23
Vier kerke saam twv geregtigheid vir almal
26
#Feesmustfall
27
Gesprek oor ekonomie
28
2. Kerkverband in die NG Kerk
Skryf ’n missionale kerkorde d.w.s nuutgedink oor identiteit verkondiging vergaderings & onderskeiding deelnemende besluitneming ampte en leierskap lidmaatskap aanbidding en sakramente
29
Deelnemende besluitneming
Ratifikasie (veto’s) Besluit om ’n kultuur van raadpleging te ontwikkel
30
Samestelling vd Algemene Sinode
Synodus plena Synodus contracta Vergroot
31
Tafeltent: Vraag 1: Vertel vir mekaar verhale waar ’n verhouding met ’n ander denominasie getuienis- moontlikhede ontsluit het.
32
Vraag 2: Watter moontlikhede en geleenthede is daar in jou plaaslike konteks om met ander denominasies sinvol saam te werk en te getuig?
33
Vraag 3: Hoe dink jy kan die algemene sinode meer deelnemend besluite neem?
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.