Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdEveline Benoît Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
Eeu van ontwikkeling
2
1470 tot 1700 Europeërs ontdekkers Handel dryf
* GROOT INVLOED OP WêRELDDELE
4
VOOR DIE KOMS VAN DIE NEDERLANDERS...
INHEEMSE BEVOLKINGSGROEPE: JAGTERS (SAN) - INHEEMS VEEBOERE (KHOI-KHOI / Khoi-San) – NOMADIES SEMI – NOMADIES JAG VOEDSEL VERSAMEL VEEBOERE
6
SAN EN KHOI-MENSE SAN – MENSE SONDER VEE
JAGTERS VERSAMEL VOEDSEL TREK AGTER DIERE AAN KHOI – MENSE MET VEE (VEEBOERE) MEER GEVESTIG LANDBOU
7
DIE SAN-MENSE UIT STEENTYDPERK NIE METALE GEBRUIK NIE
GEBRUIK HOUT, KLIP EN BEEN VOLSTRUISIERDOPPE AS WATERHOUERS NIE DIERE MAK GEMAAK NIE NIE GEWASSE GEPLANT NIE.
8
LEWENSWYSE VAN DIE SAN RONDTREK – SOEK WILD EN VELDKOSSE
BLYPLEKKE – OOP, GROTTE, ENS. GEMEENSKAP – GELYKE WAARDES HOOFMAN – BEWAKER VAN HULPBRONNE FAMILIE – JAGGROEPE STATUS – MANS EN VROUE GELYK EET – KAAP = SEEKOS VUUR – VRYF STOKKIES
9
LEWENSWYSE VAN DIE SAN NATUUR – LEEF IN HARMONIE MET NATUUR
GEEN BEDREIGING VIR NATUUR, WILD WEENS OORONTGINNING OF OORVERSAMELING NIE. ROTSTEKENINGE RITUELE JAGTERSLEWE ONVERANDEREND VIR DUISENDE JARE
10
DIE KHOI-MENSE 2 500 JR. GELEDE – SKAPE EN BEESTE
VAN BOTSWANA - VEEWAGTERS KHOIKHOI – MANS VAN MANS BANTOESPREKENDE VOLKE DWING -TREK SUID – TOT WAAR PE IS. – KHOIKHOI’S KAAP
11
DIE KHOI-LEWENSWYSE (DORPIES)
VEEBOERE DORPIES GESTIG HOOFMAN – BESLUITE / REGTER GROND – GEMEENSKAPLIKE BESIT HUISIES – RAAM (BOOMPIES), DAK – RIETMATTE PRAKTIES (WARM EN KOEL) BESKERMING TEEN REËN
12
DIE KHOI-LEWENSWYSE – (TYDSBESTEDING)
TYD – BOER MET SKAAP EN BEES, JAG, KOS VAN WILDE PLANTE BEESTE – SLAG VIR RITUELE VETSTERTSKAPE – SLAG GEREELD MELK – OOIE EN KOEIE OSSE – PAKDIERE VET – SMEER EIE VELLE – RYKDOM VELLE – KLERE, SAKKE EN KOMBERSE.
13
DIE KHOI-LEWENSWYSE - HANDEL
HANDEL MET NOORDE – KOPER HANDEL MET OOSTE – YSTER VIR MAAK VAN: GEREEDSKAP, WAPENS ORNAMENTE
14
DIE KHOI-LEWENSWYSE - GELOWE
RITUELE – KULTURELE GELOWE GLO – GODHEID GLO – VERANDERING IN MENSE SOOS: GEBOORTE, PUBERTEIT, VOLWASSENHEID, TROU, DOOD RITUEEL VIR ELKE FASE
15
DIE KHOI-LEWENSWYSE - WEERSTAND
NEDERLANDERS – PLASE KHOI-MENSE BIED WEEERSTAND DIEFSTAL KHOI-OORLOG (1799 – 1803) EINDE
16
WAAR HET AFRIKA-BOERE HULLE IN DIE KAAP GEVESTIG? (Bl. 174)
17
WAAR HET AFRIKA-BOERE HULLE IN DIE KAAP GEVESTIG? (Bl. 174)
AFRIKA MIGRASIE – SUID-WAARDS UIT SENTRAAL-AFRIKA SOEK – WEIVELD EN LANDBOUGROND ONTMOET – JAGTERS / KHOI-MENSE DRYF HANDEL KONFLIK – SKEIDING BY MALAWI-MEER SOTHO – TSWANAS BINNELAND NGUNI’S - OOSTE
18
WAAR HET AFRIKA-BOERE HULLE IN DIE KAAP GEVESTIG? (Bl. 174)
SWAZI’S ZOELOES XHOSAS 14 DE EEU
19
XHOSA-BOERE IN DIE SUIDE
GENOEG VOEDSELBRONNE JAG, SEEKOS, SKAPE EN BEESTE BEESTE – WAARDEVOL - TEKEN VAN RYKDOM LOBOLA BETAAL (VROU) MELK SLAG SELDE (SEREMONIES)
20
XHOSA-BOERE IN DIE SUIDE
WOON IN KLEIN VERSPREIDE GEMEENSKAPPE PORTUGESE REISIGERS – VAN HULLE ONTMOET IN 17DE EEU. HET GEMAKLIK GELEWE.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.