De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Samestellings Graad 4.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Samestellings Graad 4."— Transcript van de presentatie:

1 Samestellings Graad 4

2 Samestellings Dit is soos ‘n plus som met Afrikaanse woorde!
As ‘n mens ‘n goeie sin wil skryf, moet jy soms woorde saamgooi! ‘n Mens noem dit samestellings en dit word op verskillende maniere gebruik.

3 Met twee selfstandige naamwoorde
manshoed

4 Met twee selfstandige naamwoorde
hondehok

5 Met twee selfstandige naamwoorde
kinderkamer

6 Met twee selfstandige naamwoorde
boomhuis

7 Met twee selfstandige naamwoorde
etenstyd

8 Met twee selfstandige naamwoorde
seunskool

9 Met twee selfstandige naamwoorde
beesspoor

10 Met twee selfstandige naamwoorde
ossewa

11 Met `n byvoeglike en selfstandige naamwoord.
klip kliphard So hard soos `n is suikersoet suiker So soet soos is peperduur peper So duur soos is pikswart pik So swart soos is water waternat So nat soos is

12 Samestellings wat met koppeltekens geskryf word.
Hy loop sing-sing in die straat af. Jy moet gou-gou kom kuier. Dit is nou twee-uur in die oggend. Ons vertrek vanmiddag om drie-uur. My broer woon in Oos-Londen. Ons woon in Suid-Afrika. Ek hoor Pa-hulle aankom.

13


Download ppt "Samestellings Graad 4."

Verwante presentaties


Ads door Google