Woordsoorte… ag nee!
Kom ons haal die woordsoorte uit die... Klerekas!!
Rokke = selfstandige naamwoorde Hangers = lidwoorde
Byvoeglike naamwoorde: die JUWELE van die taal!
T-hemde: voornaamwoorde (...vervang die rokke/ selfstandige naamwoorde)
Klein woordjies wat altyd VOOR/ ONDER/ AGTER/ OP die ander goed is Grimering = voorsetsels Klein woordjies wat altyd VOOR/ ONDER/ AGTER/ OP die ander goed is
Telwoorde (sportklere) Hooftelwoorde Rangtelwoorde een agthonderd... eerste veertiende
Swemklere = Tussenwerpsels AITSA!! Hierts! Sjoe! Eina!!
Rekkies, haarlinte, kam… = VOEGWOORDE EN WANT MAAR OMDAT...
Skoene = werkwoorde 3 soorte ...
1. Selfstandige werkwoorde Hulle kan op hulle EIE “staan”
HELP die selfstandige werkwoorde 2. Hulpwerkwoorde HELP die selfstandige werkwoorde
Koppelwerkwoorde maak sinsdele “vas” word is lyk blyk skyn heet voorkom...
Kouse & sokkies = BYWOORDE Plek Tyd Wyse Modaliteit Graad
Geskep deur: Danielle Heyns