De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Handel oor die Sahara-woestyn heen

Verwante presentaties


Presentatie over: "Handel oor die Sahara-woestyn heen"— Transcript van de presentatie:

1 Handel oor die Sahara-woestyn heen
Geskiedenis Handel oor die Sahara-woestyn heen Kwartaal 1

2

3 FAT 2: NAVORSINGSTAAK

4 AFRIKA

5

6 SAHARA WOESTYN

7

8

9 NEUSGATE WATER BOGGEL KUSSINKIES
OOGWIMPERS WATER LANG BENE BOGGEL KUSSINKIES DIK PELS DIK LIPPE

10

11

12

13

14

15 ANTIEKE BERBERS

16

17 MOSLEMGELOOF DRING AFRIKA BINNE
ARABIERE KOOP GOUD VAN DIE BERBERS (MUNTE) MOSLEMGELOOF DRING AFRIKA BINNE ARABIERSE HANDLAARS - MOSLEMS TEKSTIEL, KERAMIEK, SY, KRALE

18

19 NOMADES

20 NOMADES

21 AKTIWITEIT 1 BL. 40 Bron 1a handel oor die roetes wat ontwikkel is om handel te dryf oor die Sahara woestyn heen en bron 1b gee vir ons ’n idee hoe die slawekaravane gelyk het.

22 1.2) Bron 1a dui die omgewing aan waar die handel plaasgevind het wat duidelik in bron 1b sigbaar is. 1.3) Ek dink bron 1A is die belangriker een, want dit gee meer inligting deur aan die moderne mense. 1.4) Produkte wat verhandel word, is sout, goud, slawe, hout, ivoor, landbouprodukte soos kolaneute, tekstielware, sy, krale, keramiekware, ens. is verhandel.

23 2. 1. 1). Nomades: Die plaaslike bevolkingsgroepe wat
2.1.1) Nomades: Die plaaslike bevolkingsgroepe wat in die Noord- en Wes-Sahara gewoon het en wat rondgetrek het. 2.1.2) Islam: Die Moslem geloof. 2.2) Arabiese- en Berber prinse het slavinne as byvrouens, bediendes en slawe as soldate en plaaswerkers gesoek. 2.3) Die Nomades het die woestyn goed geken en het hulle dienste aan die Arabierse handelaars verkoop deur hulle karavane deur die woestyn te lei van oase na oase.

24 Die Islamitiese handelaars het ’n nuwe lewenstyl na Afrika gebring deur te begin met ruilhandel in Noord- en Wes-Afrika. Hulle het van die Nomades, wat die Sahara woestyn baie goed geken het, se dienste gebruik gemaak om hulle kameelkaravane deur die woestyn te lei. Die Nomades het ook by die ruilhandel betrokke geraak. So het die Nomades se lewenstandaard verbeter. Die godsdienslose Berbers en Nomades het mettertyd die Islam geloof aangeneem wat hulle ook trotse en meer gestruktureerd gelaat as in die verlede. Dit het veroorsaak dat Moskees later gebou was in die afgeleë woestyn dorpe.

25 Die ekonomie het verbeter deurdat produkte versprei het en meer mense het meer toegang tot die gesogte produkte gehad. Die arm mense het besef dat daar meer produkte is as waaraan hulle gewoond was en dit het hulle weer geprikkel om nuwe produkte uit te vind. Die handel het gelei tot die ontwikkeling van geldmunte en daarom was daar beslis waarde in die handel oor die Sahara-woestyn.

26 Verspreiding van Islam oor Noord en Wes-Afrika
Egipte – poort vir Islam tot Afrika (Noord- en Wes-Afrika)


Download ppt "Handel oor die Sahara-woestyn heen"

Verwante presentaties


Ads door Google