De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za."— Transcript van de presentatie:

1 Graad 12 - OUERAAND 2017

2 Dankie dat ek eerstehands kan gesels

3 Inhoud van gesprek Gr 12-uitslae 2016
Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Dissipline Wat word van u as ouer verwag? Akademiese program Samestelling van punte Winterskool Voogbeleid Matriekafskeid Matriekvakansies

4 Uitslae 2016 Topprestasies 2 x 8 Onderskeidings 6 x 7 Onderskeidings

5 GR 12 – UITSLAE 2016 (Simboolverspreiding)

6 Beste Vakprestasies 1 Lewensoriëntering 78 % 2 Inligtings Tegnologie
76 3 Rekeningkunde 73 4 Engels 5 Wisk. Geletterdheid 72 6 Alpha Wiskunde 7 Fisiese Wetenskap 68 8 Gasvryheidstudies 66 9 Besigheidstudies 65 10 Lewenswetenskappe 11 Wiskunde 12 Ing. Grafika en Ontwerp 64 13 Geografie 63 14 Afrikaans

7 Universiteitstoelating = 78% Slaagsyfer = 100%
Klasgemiddeld = 68% Universiteitstoelating = 78% Slaagsyfer = 100%

8 Vertrekpunt met Gr 12’s Hanteer gr 12-leerders as volwassenes
Glo en vertrou hulle ‘n Finale geleentheid om af te rond vir eindeksamen Volgehoue harde werk die sleutel tot sukses

9 Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar:
Leerders voel hulle het uiteindelik die finale fase bereik (Ontspan – net ‘n kwessie van tyd) Hulle kry gou reuse verrassings Die eise is anders Veranderde eise verg aanpassings Tydbestuur Bepaal prioriteite

10 Sommige sukkel met die aanpassing
Veroorsaak bose kringloop: Teleurstelling Moedeloos Belangeloos Ongemotiveerd Ander probleme

11 ontvlugtings-metodes
Sommige leerders volg verkeerde ontvlugtings-metodes Verander vakke Los skoolwerk vir later Kunsmatige plesier Wegbly / wegloop by skool Hou ander leerders uit werk

12 Fout word gewoonlik op ‘n ander plek
of by iemand anders gesoek. Standaard van onderrig Onderwyser is mislik Gehalte van toetse Moeilike rooster

13 GEVOLG: Die agterstand wat opgebou het, raak al hoe groter en word later onoorbrugbaar.
OPLOSSING: Beste roete: Bly kalm en nugter. Bepaal die oorsprong van die probleem en spreek dit aan. Fokus op dit waaroor jy beheer het. Vertrou die vakpersoneel. Hulle is ervare en weet watter eise die Gr 12’s moet ontmoet.

14 Waak veral teen wanopvattings soos:
As die kind swak doen, moet hy/sy ophou met sport. Naweke en vakansies is niksdoentyd Ek mors my tyd, want die matrieksertifikaat is niks werd nie.

15 Waak teen vals informasie
Bloktyd Doen niks by skool nie Hoof sê ons kan by die huis bly “40 days” Belangrik: Indien daar enige afwyking is van die normale skoolprogram, sal dit skriftelik met u gekommunikeer word. Ons moet die onderrigtyd van die opvoeders beskerm, want daar word moeite gedoen.

16 Dissipline Volg riglyne soos in gedragskode uiteengesit
Probeer konfrontasie met Gr 12’s vermy Daarom moet leerder ook sy/haar verantwoordelikheid nakom Geen motors op skool- en koshuisterrein toegelaat nie Eindeksamen: Parkeerterrein voor dogterskoshuis Skoolbesoek As gevolg van die akademiese eise is 100% skoolbesoek noodsaaklik.

17 Wat word van u as ouer verwag?
Bly betrokke Vestig ‘n werkkultuur in u huishouding Wees ‘n betrokke vennoot Bepaal saam doelwitte en ondersteun Behou lojaliteit teenoor die skool Skep veilige omgewing vir u kind

18 Wenke aan u as ouer: Waak teen invloede van persone wat nie dieselfde doelwitte nastreef nie Werk vir ekstra inkomste kan lei tot botsing van belange Laat u kind besef u vertrou hom/haar Onthou: ‘n leerder met toekomsvisie presteer beter as diegene daarsonder

19 Akademiese Program Jaarbeplanner 1ste kwartaal: 12 weke
2 de kwartaal: 7 weke plus 4 weke eksamen 3 de kwartaal: 6 weke plus 4 weke eksamen 4 de kwartaal: 1 week plus 5 weke eksamen Eksamens 2 x mini-eksamen (Februarie – September) 1 x Junie-eksamen 1 x Rekord-eksamen (Augustus/September) Eindeksamen: Einde 16 Oktober 2017 tot 28 November 2017 Belangrik Opvoeders bepaal die tempo, standaard en werkwyse Leerders het die verantwoordelikheid om by te bly. Beperk afwesighede tot die minimum (bestuurderslisensie)

20 Samestelling van Punte
Samestelling van jaarpunt: Eksamenpunte: (Mini-, Junie- en Rekordeksamen) Klastoetse Projekte Klasdeelname Tuiswerk Mondelinge (Tale) Prakties (Siviele tegnologie en Gasvryheidstudies) Belangrik: 25% van finale punt op simbolestaat. Finale inskrywing: Reeds afgehandel

21 Winterskool 28 - 30 Junie 2017 17 – 21 Julie 2017
Leerders bo 70% en onder 50% Deur NHS geïnisieer (NHS Personeel)

22 Voogbeleid Mnr. J. Hattingh voog van Gr 12
Identifisering van wanpresteerders na eksamen (opvolg – onderhoude) Vangnette Vakonderwyser Gr 12-Voog (Mnr. J Hattingh) Opvoedkundige begeleier (Dr. E. Kruger)

23 Matriekafskeid 5 Augustus 2017 Voorreg vir matrikulant
Finansies: R250 per matrikulant Veiligheid van u kind. Weet dat NHS hom distansieer van enige funksie na die matriekafskeid Bestuur die proses nou al Ouers moet nie skroom om standpunt in te neem nie.

24 Matriekvakansies Ouers weet dat:
Die spanning van ‘n matriekjaar gevolg deur geweldige vryheid na ‘n matriek-eksamen, ‘n onbillike eis aan ons jongmense is. U as ouer moet nie onrealistiese akademiese eise aan kinders stel en dit met ‘n vakansie/voertuig probeer beloon nie.

25 Wenke Neem besluite in belang van die veiligheid van u kind
Vermy besige paaie en groot groeperinge van jongmense Behoorlike toesig Vervoer

26 Slotgedagte Matrikulant:
Hoërskool Nelspruit en jou ouers is daar vir raad en ondersteuning. Die finale besluit lê in jou opgesluit. Benut die matriekjaar om geleenthede vir sukses, vir jouself moontlik te maak!


Download ppt "Graad 12 - OUERAAND 2017 www.nelliesh.co.za."

Verwante presentaties


Ads door Google