De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings

Verwante presentaties


Presentatie over: ". PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings"— Transcript van de presentatie:

1 . PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Shirley Nelson is die hoofdogter. gnl.

2 Jako Fourie(die hoofseun) speel krieket.
Om meer inligting te gee, kan weggelaat word en sin sal nog steeds sin maak Jako Fourie(die hoofseun) speel krieket. HAKKIES ()

3 ? Hoekom het jy dit gedoen? VRAAGTEKEN
Word aan einde van vraagsin gebruik VRAAGTEKEN ? Hoekom het jy dit gedoen?

4 Loop nou! beveel die onderwyser
Uitroep-teken Druk emosie uit Sjoe, dis warm! Na `n uitroep Loop nou! beveel die onderwyser Eina! Dis seer! Na `n bevel

5 Gebruike : Ek wou alleen loop, maar was te bang. , DIE KOMMA Kom nou, Phillip, klim van die swaai af Voor want en maar as want en maar as voegwoorde gebruik word Voor of na eienaam as aangespreek word Tussen 2 werkwoorde wat afsonderlike gesegdes vorm Voor en na bystellings As hy mistrap, sal hy ver val. Themba, die danseres, het die kompetisie gewen.

6 Word gebruik om aan te dui dat woord op spesifieke plek uitgelaat is
˰ Karet Word gebruik om aan te dui dat woord op spesifieke plek uitgelaat is Die kinders wat Op ˰grond sit, was laat.

7 : DUBBELPUNT Wanneer hele reeks dinge opnoem
Voor woorde wat in indirekte rede aangehaal word Voor aanvulling of verduideliking wat na afgaande sin verwag word DUBBELPUNT : Die volgende lande het deelgeneem : Suid-Afrika, Australië en Amerika Neal vra : Watter tyd kom die skool uit?

8 Na paragraaf gebruik om aan te dui dat tyd verloop het
As in teks gebruik word verwys na aantekening of verwysing onderaan bl. Kan woord waarby asterisk is omskryf *** Asterisk Na paragraaf gebruik om aan te dui dat tyd verloop het

9 ; KOMMAPUNT Gebruik wanneer voegwoorde want en maar weggelaat word
Ek sal nie kan kom nie; ek het baie werk. (want is weggelaat) Dui aan dat ruspunt langer is as in geval van komma, maar korter as by punt Gebruik wanneer voegwoorde want en maar weggelaat word Ons is in gr.8;daarom was ons gedoop. Gebruik voor dus, daarom,derhalwe, gevolglik,nogtans, tog,nietemin, inteendeel ; KOMMAPUNT

10 - Aandagstreep Gebruike
Om aan te toon dat sin afgebreek is Voor en na omskrywings Voor woorde wat herhaal word om te beklemtoon Voor `n verduideliking wat na volsin volg Voor en na ekstra inligting wat in middel van sin ingelas is Ek wou jou nog vertel van my – maar wag, ek sal dit liewer later doen Dat ek so iets gesê het – dit wou hy nie glo nie Daar was wanorde -totale wanorde in die saal Hy het toe uiteindelik hier opgedaag –maar nie alleen nie Ek sal – soos jy teen dié tyd weet – my nie laat beïnvloed - Aandagstreep


Download ppt ". PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings"

Verwante presentaties


Ads door Google