De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

WATER IN SUID-AFRIKA.

Verwante presentaties


Presentatie over: "WATER IN SUID-AFRIKA."— Transcript van de presentatie:

1 WATER IN SUID-AFRIKA

2 1. Wie gebruik water in SA? Landbou – 62% Huishoudelik – 27%
Stedelik – 23% Landelik – 4% Nywerhede – 3,5% Bebossing – 3% Mynbou – 2,5% Kragopwekking – 2% Nasionale departement van Waterwese 6 Watergebruik-sektore

3 2. Water is SA Halfdor land - reënval is 500mm gemiddelde per jaar.
2.1 Beskikbaarheid van water in SA SA – beleef ’n waterkrises. Hoekom? Ons het elkeen m3 (minder as m3 = waterkrises) (minder as m3 = waterstaarste)

4 2.2 Watervereistes in SA SA – genoeg water tot 2025
Ander metodes na 2025 – ontsouting, boorgate, ens. Waterbewaring is noodsaaklik weens: Watervermorsing Klimaatsverandering Bevolkingsgroei Verstedeliking

5 3. Riviergesondheid en versorging van opvangsgebiede.
Belangrik vir voorsiening van skoon water: Opvangsgebiede (riviere en damme) Vleilande Riviermondings

6

7

8 Projekte om riviere skoon te maak.

9 3.1 Riviergesondheid Gesonde riviere: – Skoon water Vloeiende water Inheemse visse en ander waterdiere Verskeie soorte habitats – vis aanteel Gesonde oewersones (Gras en bome langs riviere) Ongesonde riviere : - Veroorsaak watertekort - Veroorsaak gevaarlike siektes soos Cholera

10 3.1.1 Hoe om riviere gesond te hou.
Pas riviere op Bevorder gesondheid in riviere Doen aktiwiteite wat nie riviere beskadig nie. Lig mense in (opvoeding en onderrig) Vorm groepe wat kan help skoonmaak.

11

12

13 3.2 Versorging van opvangsgebiede
Riviergebiede of stroomgebiede Al die grond tussen berg en see (kus) Wissel in groottes Waterskeidings skei opvanggebiede Gesonde opvangsgebiede = baie plante Plante laat water stadiger afloop – dreineer weg – ondergrondse poele Verhinder erosie Wortels hou grond vas in posisie Breek die val van die druppels

14 3.2.1 Versteurde opvangsgebiede
Gesonde opvanggebiede is belangrik omdat dit: Help om reënval te absorbeer Grondwater te stoor. Skoon water vloei na riviere en damme Versteurde opvangsgebiede is wanneer opvangsgebiede beskadig word deur: Boerderye, nywerhede en menslike nedersettings.

15 3.2.2 Versorging van ‘n opvangsgebiede
Bewaringsprogramme – vereis samewerking van eienaars en inwoners. Saam met regering en munisipaliteit – vorm bestuurskomitee. Wat doen hulle? Maak opnames, identifiseer kwessies, bespreek beste metodes van bewaring en voer dit uit. Neem beheer en stel probleme reg.

16 ’n Bewaringsprogram sluit in:
Beskerming van vleilande (vleie en moerasse) Goeie bewaringspraktyke (Boer, bosbou, kontoerwalle, plantegroei op rivieroewers, ens.) Voorkom waterbesoedeling. Beskerming van plantegroei.

17 Vleilande

18

19 4. Vleilande WAT? Grondgebied wat deurnat is van water.
Unieke kenmerk: Grondwatervlak gelyk met oppervlak en dit hou waterplante. Waarom verdwyn dit? Word gesien as vermorsing van ruimte. Word gedreineer en toegebou om wins te maak.

20 4.2 Waarom moet vleilande bewaar word?
Verbeter watergehalte – natuurlike filter Voorkom en beheer oorstromings – verloor spoed. Vul grondwater aan – stabiliseer die kuslyn en verleen beskerming teen storms. Belangrik vir biodiversiteit, toerisme en ontspanning omdat dit baie soorte voëls, plante en organismes bevat.

21 Atiwiteit 6 - huiswerk Bl. 223 – Doen vrae 1 en 2 van aktiwiteit 6.

22 5. Verantwoordelike gebruik van waterbronne. (bl. 225)
60% water – Landbou (Besproeiing) Boere kan help deur: Besproei as dit koel is (minder verdamping) Deklaag aanbring Gewasse plant wat in die area hoort. Kontoerwalle gooi. (Terrasse bou) Vee weghou van waterbronne (Besoedeling) Hergebruik badwater (plante en waswerk) Dubbelspoeltoilette installeer

23 Energiebesparende wasmasjiene en skottelgoedwassers. (AAA gradering)
Installeer watertenks by huise. Deklaag om bome in tuin Lei tuin nat wanneer dit koel is. Hou dreine skoon.

24 5.2 Nywerheidsgebruik van waterbronne (Bl. 226)
Gebruik minder water as landbou, maar hulle kan die volgende doen om water te bewaar: Gebruik water weer (gryswater vir verkoeling) Monitor waterverbruik (Lekke) Gaan alle waterinfrastrukture na (Kontrole) Personeelbewustheid Installeer waterbesparende toestelle (toilette) Vang reënwater op. (Watertanks)

25 Aktiwiteit Is ons skool gefokus op waterbewaring?
Stap om die skool en teken aan waar daar enige tekorte is en maak ’n deeglike voorlegging aan die klas. Probeer die probleem oplos deur werkbare oplossings aan die skoolhoof deur te gee.

26 Fluit-fluit, my storie is uit!!!
Lekker leer en moenie van die opsommings en hersieningsvrae in jou handboek vergeet nie. Julle was die beste groep graad 7’s in baie jare. Baie dankie, wys my nou jy kan!!!

27 5.3 Verantwoordelike huishoudelike gebruik van waterbronne.
- Drink, kook, was, ens. Hoe kan ons help? Hou krane toe sovêr moontlik Maak alle lekke reg Bad in vlak water Stort vinnig - laedruk- gebruik minder water.


Download ppt "WATER IN SUID-AFRIKA."

Verwante presentaties


Ads door Google