De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”

Verwante presentaties


Presentatie over: "Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”"— Transcript van de presentatie:

1 Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”

2 Twee Krake en ‘n “Flocoat afwerking wat dop
Hierdie swembad is maklik 20 jaar oud en is met sandsakke, stene en pleister gebou. Die pleister is met ‘n “Flowcoat “ geverf waarop ‘n laag veselglas doek geplaas is en weer ‘n laag “Flowcoat “geverf is.

3 Probleem Areas Die inlaat het ‘n 1cm groef reg rondom wat al ‘n paar keer verseel was met die verkeerde materiaal. Dit is goed skoon gemaak en met Cemcrete se “Underwater Patching” herstel Die groef tussen die bad se wand en randsteen asook ander swak plekke in die bad is ook met Cemcrete se “Underwater Patching” herstel.

4 Al die Bedekking is verwyder
Geen behoorlike hegting het plaasgevind nie ons kon die “Flowcoat” in velle afskeur

5 Voorbereiding

6 Onder- en Bo-Laag

7 Na Drie Lang Dae…..Water!!

8 My DIY Ondervinding Vra dat Pool Solutions jou produk in kleiner hoeveelhede verskaf. Dit maak die proses vir jou baie makliker. Wanneer Pool solutions aanbeveel dat jy 50mm en 100mm breedte rollers gebruik….LUISTER!! Vat jou tyd en maak maar die plekkies wat jou lankal hinder reg, wanneer die produk aangewend is sien jy die ongelyk kolletjies duidelik. DOEN DIE BUITE DIE REEN SEISOEN! Ek moes drie weke wag tussen die eerste en die twede onderlaag. (Nov – Dec) Wanneer Pool Solutions sê die produk begin set na ‘n uur, bedoel hulle dit. In Rustenburg op ‘n sonskyn dag van 31°C het ek na 50 min met ‘n soliede blok gesit. Dis glad nie ‘n moeilike storie nie, volg die instruksies en jy is sukses gewaarborg! André Krause Rustenburg


Download ppt "Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”"

Verwante presentaties


Ads door Google