De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron.

Verwante presentaties


Presentatie over: "D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron."— Transcript van de presentatie:

1 D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron

2

3 Stad in die Mis Met gespanne spier Loop ek deur die mis Want om my sluip ‘n dier Onder wit duisternis; Ek hoor hom knor en in oop mote Waggel sy pilare-pote En sy kantelende rug metaal; Op hoeke van die strate blink Sy oë bloedbelope, En met sy hap sluit staal op staal

4 Stad in die Mis Met gespanne spier Loop ek deur die mis Want om my sluip (prowl) ‘n dier Onder wit duisternis (smog); Inversie & Enjambement Dier as metafoor vir die stad Kommapunt; eerste pouse in gedig

5 Klanknabootsing Ek hoor hom knor (growl) en in oop mote (valleys) Waggel (stagger) sy pilare-pote (pilar-paws) En sy kantelende rug metaal; Op hoeke van die strate blink Sy oë bloedbelope (blood shot), En met sy hap (bite) sluit staal op staal Metafoor Komma: tweede pouse

6 Tipografie Alliterasie Rym 10 Reëls
Enjambement (beweging van dier en spreker) Alliterasie S-klanke (beklemtoon dreigende sisklank van die dier) Rym Gebroke rym

7 Metafore Die stad as dier
Die stad word ‘n metafoor van ‘n sluipende, wrede metaalmonster wat dinge vernietig Geboue/brûe word vergelyk met pilaar-pote Blink dakke word vergelyk met ‘n rug van metaal Sy bloedbelope oë word vergelyk met die rooi verkeersligte Die staaldeure van die hyser word vergelyk met die kake van ‘n deur

8 Enjambement Reël 1 en 2 Reël 3 en 4 Reël 5 en 6 Reël 8 en 9
Dit beklemtoon die beweging van die dier en sprekerk. Die spreker loop en die dier sluip nader. Die enjambement vorm ook eenheid.

9 Inversie Omgekeerde woordorde = beklemtoning
Byvoorbeeld: Ek loop met gespanne spier(e) deur die mis

10 Kontras / teenstrydigheid
“Loop” versus “Sluip” “Wit” versus “Duister” WWT

11 Klanknabootsing Die stad “knor” (growls) – dit verwys na die geluide in die stad


Download ppt "D. J Opperman Stad in die mis Wessel Theron."

Verwante presentaties


Ads door Google