De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.

Verwante presentaties


Presentatie over: "POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde."— Transcript van de presentatie:

1 POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde.
Gustave Flaubert (c) M. Swanepoel 2009

2 Belangrike Begrippe Tipografie Versreëls Strofes Metrum
Oop ruimtes in die gedig. Oop ruimtes word tipografiese wit genoem. Funksie: Om stilte te suggereer. Leser vir oomblik te laat ophou lees. Strofes Versreëls wat onmiddellik op mekaar volg en deur tipografiese wit geskei word, word strofes genoem. Strofe met 2 versreëls = koeplet Strofe met 3 versreëls = tersine Strofe met 4 versreëls = kwatryn Versreëls Lyntjies in ‘n gedig wat onder mekaar geskryf word. Wanneer die sin oor die einde van ‘n versreël loop, noem ons dit enjambement. Funksie: Om aandag van die rym af te neem. om beweging en vloeibaarheid te ondersteun. Metrum Dit is die ritme van ‘n gedig. (c) M. Swanepoel 2009

3 Rym Halfrym Alliterasie Assonansie Kaatjie Kekkelbek
Herhaling van dieselfde konsonante aan begin van woorde naby aanmekaar. Funksie: Bind woorde en gedagtes Dit is vir klanknabootsing Halfrym Assonansie Herhaling van dieselfde vokale of diftonge op kort afstand van mekaar. “Mood” van gedig word gegee: Lang klanke = tempo van gedig stadiger, langdradig. Kort vokale = tempo van gedig vinniger, skep opgewondenheid/angs Kaatjie Kekkelbek Kaatjie, Kaatjie, kekkelbek, val van die trap en breek jou nek. (c) M. Swanepoel 2009

4 Rym (vervolg) Volrym Volrym gaan daaroor dat die laaste woorde in versreël met mekaar rym. Gebroke rym Elemente van rym Van a Kyk b Skoon c Kan a Paarrym Van a Kan a Lees b Bees b Kruisrym Van a Lees b Kan a Bees b Omarmde rym Van a Lees b Bees b Kan a Dit lyk soos arm. (c) M. Swanepoel 2009

5 Kruisrym Paarrym Omarmde rym Die luiaard se wens
Ek wens dat aldag Sondag was, en kermis in die week, dat eet en drink my ambag was, dan werk ek nooit 'n steek. Uittel rympie ing, ping, die muskadel, Ina, dina, daina, dou, skotle, fina, faina, fou, kom verby, jou vrotte vel. Omarmde rym Paarrym Ou tante Koba Ou tante Koba die was so bly toe sy weer 'n skoonseun kry, die beste kalkoen is uitgemes, vier skottels rys, en 'n halwe fles. (c) M. Swanepoel 2009

6 Rym (vervolg) Vrye vers Herhaling
Geen vaste rympatroon nie of strofebou nie. Soos los gedagtes wat onder mekaar neergeskryf word. Hoe word so ‘n paar los gedagtes dan gebind as gedig? Progressie (ontwikkeling) Herhaling van klanke, lettergrepe, woorde, sinskonstruksie, versreëls, ens. Herhaling Herhaling van woorde, sinskonstruksies, versreëls, strofes het twee baie belangrike funksies. Funksies: Beklemtoning Dit ondersteun progressie (ontwikkeling). (c) M. Swanepoel 2009

7 Rym (vervolg) Spreker Progressie
In elke gedig is daar ‘n spreker aan die woord. Die spreker is nie noodwendig die digter nie. - Die digter “skep” ‘n spreker in gedig en stel hom aan die woord. - Soms praat die spreker in gedig met iemand. Daardie iemand word die aangesprokene genoem. Progressie Is die ontwikkeling wat in ‘n gedig voorkom die gebeure in ‘n gedig oploop tot ‘n klimaks. Daar is “iets” in die gedig wat ontwikkel. Wat kan ontwikkel? Tyd: tyd is besig om verby te gaan. Iets word groter of kleiner. (c) M. Swanepoel 2009

8 Rym (vervolg) Inversie Implikasie Suggestie
Wanneer ‘n digter ‘n woord uit sy normale plek uit die sin uithaal en op ander plek in sin sit. Funksie: Beklemtoning: Die woord word aan die einde geplaas sodat dit die klem ontvang. MAAR as dit maar net gedoen is om die digter se rymprobleem op te los, praat ons van rymdwang. Implikasie - Iets wat nie duidelik of direk gesê word nie, maar veronderstel (geïmpliseer) word, sodat die bedoeling van die spreker duidelik is. Suggestie Deur subtiele woordkeuse sekere gedagtes, voorstelle, denkbeelde in die leser se gedagtes oproep. (c) M. Swanepoel 2009

9 Verskillende Digsoorte
Haikoe Bestaan slegs uit sewentien sillabus wat oor drie reëls versprei is: Doel: baie direkte natuurervaring of natuurbeeld wat sterk met jou 5 sintuie ervaar moet word. 'n wolf snuif aan jou hou uit, want volgende jaar roep die Hoep-hoep weer (c) M. Swanepoel 2009

10 Die sonnette Kwatryn Kwatryn Oktaaf Kwatryn Kwatryn Tersine Kwatryn
Italiaanse sonnet Engelse (Shakespeareaanse) sonnet 1 a 2 b 3 b 4 a 5 c 6 d 7 d 8 c 9 e 10 f 11 g 12 e 13 f 14 g 1 a 2 b 3 a 4 a 5 c 6 d 7 c 8 d 9 e f e 13 g 14 g Kwatryn Kwatryn Oktaaf Kwatryn Kwatryn Tersine Kwatryn Sekstet Koeplet Tersine (c) M. Swanepoel 2009

11 Beeldspraak (c) M. Swanepoel 2009

12 Vergelyking SOOS SOOS SOOS SOOS
Twee sake word met mekaar vergelyk, maar met ‘n voegwoord geskei: soos, nes, net soos en as. SOOS SOOS SOOS (c) M. Swanepoel 2009

13 Metafoor Twee sake word direk aan mekaar gelykgestel. Is soos ‘n vergelyking maar sonder die voegwoorde. DIE EEN IS DIE ANDER “onthou jy die see uitgesprei in die baai Blou tafeldoek voor die wind begin waai” (George Weideman) (c) M. Swanepoel 2009

14 Personifikasie “… die son kom drink Met ‘n helder tong
Wanneer menslike eienskappe aan ‘n lewelose voorwerp, natuur of abstrakte begrippe gegee word. “… die son kom drink Met ‘n helder tong Aan die wyn in my glas.” (Breyten Breytenbach) Kan die son regtig dit doen? (c) M. Swanepoel 2009

15 Stylfigure (c) M. Swanepoel 2009

16 Teenstelling/antitese
Twee uiterstes teenoor mekaar gestel. “In die songloed van ons somer, in ons Winternag se kou” (Langenhoven) (c) M. Swanepoel 2009

17 Oksimoron Stille nag weergalm Georganiseerde chaos
Is ‘n teenstelling wat uit twee woorde bestaan wat by die eerste lees “verkeerd” lyk. Stille nag weergalm Georganiseerde chaos stille nag weergalm gevorderde beginner Georganiseerde chaos (c) M. Swanepoel 2009

18 Hiperbool Daar was hemelhoë golwe.
Wanneer iets vergroot word om ‘n sekere effek te kry. Die skrywer oordryf so erg dat die leser besef dit moenie letterlik opgeneem word nie. Daar was hemelhoë golwe. Is die golwe regtig so hoog soos die hemel? (c) M. Swanepoel 2009

19 Saamgestel deur M.Swanepoel uit:
Bron: Hennie Aucamp: Literatuurstudie: Uit Lekker Leergoed vir Afrikaans-leerders Graad 8-12 Visuele hulpmiddels vanaf die internet. Groot verseboek 2000 (c) M. Swanepoel 2009


Download ppt "POËSIE Poësie is net so ‘n eksakte wetenskap as die meetkunde."

Verwante presentaties


Ads door Google