De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)

Verwante presentaties


Presentatie over: "NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)"— Transcript van de presentatie:

1 NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
OORHOOFSE RIGLYNE

2 INHOUDSOPGAWE AGTERGROND VIR WIE IS NAO BELANGRIK?
WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN? WIE HET TOEGANG? HOE VERKRY EK TOEGANG? HOE LYK NAO? Algemeen Konsole Groepe Persone Funksiebalk 2

3 AGTERGROND Wat is NAO? NAO is die afkorting vir Nagraadse Akademiese Ondersteuning en is ‘n web-gebaseerde stelsel wat vir personeel, gemoeid met die bestuur van nagraadse studente, ontwikkel is Die stelsel verskaf tydige en geïntegreerde inligting van nagraadse studente ivm die uitkomste van administratiewe prosesse, bv aansoek en toelating, registrasie, befondsing, ens Vaslegging van Studieleiers, Eksaminatore en Titels op die sentrale stelsel van US is moontlik met NAO Verskillende Excel verslae kan mbv NAO verkry word Historiese data van nagraadse studente is beskikbaar tot die jaar 2000 Groepe nagraadse studente kan via NAO gekontak word

4 AGTERGROND Die volgende behoeftes is geïdentifiseer -
Personeellede betrokke by die daaglikse bestuur van nagraadse studente benodig ‘n gekonsolideerde stelsel wat inligting gebruikersvriendelik beskikbaar stel Verskillende groepe personeellede moet toegang tot dieselfde inligting hê om samewerking te verbeter en prosesse glad te laat verloop 4

5 VIR WIE IS NAO BELANGRIK?
Departementele Nagraadse Beamptes Departementele Voorsitters Departementele - of Fakulteitspersoneel betrokke by Nagraadse studente en/of Navorsing Fakulteitsbestuurders Fakulteitsekretarisse 5

6 WAAR KOM DIE INLIGTING VANDAAN?
Uit die Sentrale Administratiewe Rekenaarstelsel van die US Word elke nag verfris en soggens vars aangebied via NAO Alle inligting wat via NAO vasgelê word, word intyds in die Sentrale Administratiewe Rekenaarstelsel van die US gestoor. 6

7 WIE HET TOEGANG? Alle personeellede het outomaties toegang tot slegs hul ‘eie’ nagraadse studente via NAO Departementele personeellede het toegang tot slegs hul departemente se inligting Personeellede betrokke by Fakulteite het toegang tot die hele Fakulteit se inligting Indien personeellede wyer toegang benodig, kan hulle ‘n versoek aan NgIK rig. Sentrale Administratiewe personeellede moet ‘n versoek om toegang aan NgIK rig. 7

8 HOE VERKRY EK TOEGANG? Voorlopig deur ‘n web-skakel (URL) wat deur NgIK of IT verskaf word indien jou lynhoof m.b.v. ‘n epos jou toegang goedkeur NAO gaan hopelik in 2014 via my.sun.ac.za beskikbaar gestel word sodat jy, met jou lynhoof se goedkeuring, eenmalig kan aansoek doen om toegang (op dieselfde beginsel as verlof) Indien jou lynhoof verander, sal jy weer aansoek moet doen om toegang 8

9 HOE LYK NAO? NAO-LANDINGSBLAD
9

10 HOE LYK NAO? KONSOLE Jou geregistreerde nagraadse studente word outomaties vertoon Kies enige ander groep studente links op die Konsole 10

11 HOE LYK NAO? KONSOLE Sorteer deur op groen hofies te klik.
Ligbruin rye is Internasionale studente (hou cursor op ry vir ekstra inligting) Icons in 2e kolom toon Funksionarisse en/of Navorsingsuitsette is vasgelê. 11

12 HOE LYK NAO? GROEPE STUDENTE
Klik op die groep wat jy op die konsole wil intrek 12

13 HOE LYK NAO? GROEPE STUDENTE
Alle groepe is persone van jou Fakulteit of Departement waar jy werksaam is. Belangstellendes - Alle persone wat telefonies versoek het dat ‘n jaarboekie van jou Fakulteit aan hulle gepos word Finalejaar Voorgraads - Vir nagraadse werwingdoeleindes Aansoekers - Om beplanning te vergemaklik Huidige studente - Alle ingeskrewe studente en studente wie nognie vir die huidige akademiese jaar geregistreer het nie, maar nog besig is met hul nagraadse program 13

14 HOE LYK NAO? GROEPE STUDENTE
Alle groepe is persone van jou Fakulteit of Departement waar jy werksaam is. Graduandi - Alle studente wie in die huidige en vorige jaar gegradueer het Postdoktorale Genote - Word tans slegs per Fakulteit getoon, maar die fasiliteit gaan binnekort verder uitgebou word 14

15 HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK & FILTEROPSIES
Filter op die velde hieronder, bv Departement, Programtipe en nog vele meer 15

16 HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: ADMINISTRASIE
Kies ‘n student op die konsole en besigtig sy inligting deur die item op die spyskaart te klik 16

17 HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: STUDIELEIDING
Kies ‘n student op die konsole, lê die inligting op die menu sentraal vas en druk Excel verslae 17

18 HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: NAVORSINGSUITSETTE
Kies ‘n student op die konsole en handig die tesis/proefskrif in of publiseer dit via die e-tesis stelsel 18

19 HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: VERSLAE
Druk ‘n Excel-verslag van die volgende studente – Alle studente wat op die konsole verskyn wanneer die verslag aangevra word Alle nie-geregistreerde en geregistreerde studente tot wie jy toegang het saam op een Excel-verslag 19

20 HOE LYK NAO? FUNKSIEBALK: E-POS
Stuur epos aan alle studente op die konsole: Skep epos-bewoording in Afr en Eng en die stelsel stuur dit korrek af 20

21 VIR MEER BESONDERHEDE, SAL ‘N NAO-HANDLEIDING METTERTYD BESKIKBAAR GESTEL WORD


Download ppt "NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)"

Verwante presentaties


Ads door Google