De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs

Verwante presentaties


Presentatie over: "Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs"— Transcript van de presentatie:

1 Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Lexpro Boekhou Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs

2 Lexpro Boekhou Hoofskerm

3 Funksies onder “Kliëntlêers”

4 Funksies onder “Transaksies”

5 Funksies onder “Verslae/Soeke”

6 Funksies onder “Saldos”

7 Funksies onder “Kasboeke”

8 Funksies onder “Firma Administrasie”

9 Funksies onder “Instandhouding”

10 Belangrikste funksies
Opening van lêers / intrek van lêers geopen in Litigasie / Aktes Pos van transaksies Trusttransaksies: Trustkwitansies Trusttjeks Trustjoernale

11 Belangrikste funksies
Pos van besigheidstransaksies: Fooie Besigheidskwitansies Besigheidstjeks Inkomsteseëls Krediteursjoernale (advokate, balju ens.) BTW inskrywings

12 Belangrikste funksies
Alle basiese rekeningkundige verslae: Fooie verslae BTW verslag Inkomste en Uitgawe Staat Kontantvloeistaat Kasboeke (trust en besigheid) Trustkrediteure Proefbalanse

13 Transaksies spesifiek vir Prokureurs
Oordrag vanaf trust na besigheid Art 78(2)(A) belegging namens ‘n kliënt Art 78(2)(a) belegging van trustpoelgeld Invorderingsverslae Invorderingsjoernale: oordrag van skuldenaar balanse na ‘n hoofrekening van die skuldeiser (kliënt)

14 Opening van ‘n lêer Volledige inligting van kliënt, eerste party, tweede party Posadres vir uitstuur van kliëntstate Maklike identifikasie van gebruiker Indeling van lêers volgens afdeling of vennoot Kan uitvoer na enige ander Lexpro program

15 Basiese inligting

16 Lêers invoer oor netwerk
Nuwe lêers word slegs een maal geopen Lêers word uitgevoer na ander Lexpro programme Lêers word ingevoer vanaf ander Lexpro programme

17 Invoer vanaf Litigasie / Aktes
Boekhoudster kies die korrekte gebruiker op die netwerk Unieke gidspad vir elke gebruiker

18 Invoer vanaf Litigasie / Aktes
Boekhouer gaan bloot inligting na en open lêer, nie nodig om detail weer te tik nie

19 Transaksies Trust transaksies apart gepos
Besigheids transaksies apart gepos Oordrag vanaf trust na besigheid op kliënt rekeninge Trust- en besigheidstransaksies verskyn op kliënt se grootboekrekening

20 Invoer van transaksies
Kies die betrokke transaksie vanaf kieslys en pos

21 Invoer van transaksies
Voorbeeld van pos van trustkwitansies

22 Oordrag trust na besigheid
Elke kliëntrekening word vertoon as rekening beide ‘n trust-krediet en besigheids-debiet balans het Program pos outomaties oordragjoernale Trustsurplus word vertoon

23 Oordrag trust na besigheid
Lys van alle kliëntrekeninge waar ‘n oordrag kan plaasvind

24 Kliënt grootboek Vier kolomme: besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trust debiet, trust krediet Drie kolomme: debiet, krediet, balans Kliëntinligting toeganklik deur ander gebruikers van Lexpro in ander programme oor ‘n netwerk

25 Vier-kolom Besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trustdebiet, trustkrediet

26 Drie-kolom Debiet (trust en besigheid), krediet (trust en besigheid) en saldo

27 Proefbalanse Volledige proefbalans (kliëntrekeninge en besigheidsrekeninge) Besigheidsrekeninge proefbalans Proefbalans opsomming Proefbalanse kan uitvoer na MS Exel

28 Proefbalans opsomming
Volledige oorsig van finansiële posisie van firma Trustposisie altyd geredelik beskikbaar Bedrag betaalbaar aan skuldeisers beskikbaar

29 Ouderdomsanalises Verskeidenheid analises beskikbaar
Analises kan uitvoer na MS Exel

30 Art 78(2) Beleggings Beide Art 78(2)(A) en Art78(2)(a) beleggings word hanteer

31 Skuldinvordering Skuldenare se rekeninge verbind met mekaar
Debiet- en/of kredietbalanse oorgedra na hoofrekening van skuldeiser (kliënt) Voorsiening vir verskillende kombinasies van balanse en kommissie persentasies

32 Kasboeke en bankrekonsiliasie
Tot en met 9 banke op trust Tot en met 9 banke op besigheid Volledige kasboek verslae Bankrekonsiliasie op alle trustbankrekeninge asook alle besigheids bankrekeninge

33 Kasboeke en bankrekonsiliasie

34 Kliëntrekeninge Druk op ‘n laserdrukker OF
Druk op ‘n dot matriks-drukker OF “Merge” na MS Word – gebruiker kan eie uitleg en formaat kies BTW fakture

35 Hulp is byderhand Handleiding word gratis verskaf
Gereelde vrae (“Frequently asked questions”) Advies vir ouditeure Ondersteuning: telefonies, faks, per e-pos, Internet

36 Lexpro Kantoor/Kontakbesonderhede
Waverley, Pretoria Tel: Werno Gevers | LP Greyling Route 21 Corporate Park, Irene Tel: (012) Charmaine Schulz | Chris Lubbe Arcadia, Pretoria Tel: (012) Nicolise du Preez | Carl Holiday Somerset Wes Tel: (021) Hein Low | Monique Pretorius | Stefan Swanepoel Welgemoed, Bellville Tel: (021) Anneke Schulz Tuinroete, Mosselbaai Tel: (044) Elainne Bouwer Vrystaat & Natal, Bethlehem Tel: (058) Ronel Schulz


Download ppt "Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs"

Verwante presentaties


Ads door Google