De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Rekeninge in die Algemene Grootboek

Verwante presentaties


Presentatie over: "Rekeninge in die Algemene Grootboek"— Transcript van de presentatie:

1 Rekeninge in die Algemene Grootboek
DEBIET (Dt) BALANSSTAAT AFDELING KREDIET(Kt) KAPITAAL + + ONTTREKKINGS - BATES + - + LASTE NOMINALE REKENINGE-AFDELING - INKOMSTE + UITGAWES - + Wamark Publishers ©

2 Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking
Transaksie Lewer ‘n diens op rekening aan ‘n kliënt. (Lopende Inkomste), R 500 Bates Inkomste Uitgawe Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Debiteurekontrole is ‘n Bate wat vermeerder indien ‘n diens gelewer word op krediet. Lopende inkomste is ‘n inkomste wat Eienaarsbelang vermeerder. B = E/B L = Dt Debiteurekontrole(B) Kt Dt Lopende inkomste (I) Kt Lopende inkomste Debiteure- kontrole Wamark Publishers ©

3 Transaksie: Kredietverkope R 200, Kosprys R150
Bates Inkomste Uitgawes Laste Dt Debiteurekontrole (B) Kt Dt Verkope(I) Kt Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Debteurekontrole is ‘n bate wat vermeerder indien op krediet verkoop word. Verkope is ‘n inkomste. ‘n Inkomste vermeerder Eienaarsbelang. B = E/B L = Verkope 200 Debiteurekontrole 200 Dt Handelsvoorraad (B) Kt Dt Koste van verkope( U) Kt Handelsvoorraad is ‘n bate wat verminder wanneer dit verkoop word. Koste van verkope (Kosprys) is ‘n uitgawe wat Eienaarsbelang verminder. B = E/B L = Koste van verkope 150 Handelsvoorraad 150 Wat is die Bruto wins in Rande? Wamark Publishers ©

4 Transaksie: Koop handelsvoorraad op krediet, R700
Bates Inkomste Uitgawe Laste Dt Handelsvoorraad(B)Kt Dt Krediteurekontrole (L)Kt Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Handelsvoorraad is ‘n bate wat vermeerder. Krediteurekontrole is ‘n las wat vermeerder. B = E/B L = Krediteurekontrole700 Handelsvoorraad 700 Wamark Publishers ©

5 Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking
Transaksie: Maak gebruik van dienste wat aan die einde van die maand betaal sal word, R 700 Bate Inkomste Uitgawe Laste Dt Herstelwerk(U) Kt Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Herstelwerk is ‘n uitgawe wat Eienaarsbelang verminder. Krediteurekontrole is ‘n Las wat vermeerder. B = E/B L = Let wel dat die vergelyking steeds balanseer. Krediteurekontrole 700 Dt Krediteurekontrole(L)Kt Herstelwerk Wamark Publishers ©


Download ppt "Rekeninge in die Algemene Grootboek"

Verwante presentaties


Ads door Google