De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart

Verwante presentaties


Presentatie over: "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"— Transcript van de presentatie:

1 Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Beste <<verpersoonlik met kliënt se naam>> Sanlam Cumulus Beleggings het 'n uitkeerpolis ontwerp wat aan jou die aanpasbaarheid bied om te kies hoe en waar jy jou geld wil belê. Dit beteken die potensiaal om buitengewone opbrengs op jou geld te verdien met die verskeidenheid van beleggingsfondse waaruit jy kan kies. Dit bied ook stewige boedelbeplanningsvoordele en belastingdoeltreffendheid vir individue met hoë marginale belastingkoerse. Laat jou spaargeld optimaal vir jou werk deur hierdie produk se unieke eienskappe te benut: Kwalifiseer vir 'n bykomende toewysing van tot 2%. Verdien lojaliteitsbonusse. Wag twee jaar voor jy geld uit jou fondse onttrek en betaal geen wysigingsfooie nie. As jou finansiële adviseur nooi ek jou uit om vandag nog met my te praat oor watter voordele Sanlam Cumulus Beleggings vir jou inhou. <makelaar se naam, van en kontakbesonderhede>. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.


Download ppt "Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart"

Verwante presentaties


Ads door Google