De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.

Verwante presentaties


Presentatie over: "In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie."— Transcript van de presentatie:

1

2 In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
DIE #27 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie. Alle aspekte van die samelewing word deur Sjaria (Islamitiese wetgewing) dikteer. Om tot Christenskap te bekeer, is onwettig. Baie mense wat besluit om ‘n Christen te word, doen so in die buiteland. Buitelanders mag slegs in ʼn aangewese plek buite die hoofstad aanbid. Indien hulle gevang word dat hulle die Evangelie met Moslems deel, kan hulle vervolg, en uit die land verban word.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir buitelandse Christenwerkers om met liefde en vergifnis op te tree teenoor diegene wat hulle onmenslik behandel. Bid vir wysheid vir nuwe bekeerlinge wanneer hulle hul geloof met hul Moslem-familielede deel. Bid dat die Here talle Katarese inwoners na Christus sal aantrek deur elke moontlike manier in die land.


Download ppt "In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie."

Verwante presentaties


Ads door Google