Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdHilmar Aronsen Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Johannes 19:30-42
2
Lydenstyd Hierdie aanbieding is geskryf vir die Lydenstyd.
3
Skriflesing Lees Johannes 19:30-34 Vertel Johannes 19:35-37 Lees Johannes 19:38-42
4
Die 'trappe van vernedering':
Gebore Gely (onder Pontius Pilatus) Gekruisig Gesterf (slegs met swart lyne voorgestel) Begrawe (steen voor graf) Ter helle neergedaal (pyl beweeg)
5
Ek glo... Gebruik hierdie skyfie vir die Geloofsbelydenis:
Dit verander by die volgende elemente: 1. Begin: Ek glo in God die Vader.... 2. En in Jesus Christus 3. wat op die derde dag... 4. Ek glo in die Heilige Gees (Duif, ligblou kruis en vlamme) 5. Ek glo aan 'n heilige algemene Christelike kerk (liggaam)... 6. Vergewing van sondes (agtergrond word wit) 7. Opstanding van die vlees (agtergrond word groen) 8. En die Ewige Lewe (agtergrond word geel/goud)
6
Dankie Dit is vir my, in my plek..!
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.