Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Inset- en Uitset Energie
2
Inset energie Baie musiekinstrumente gebruik bewegingsenergie om ‘n geluid te maak Blaas Klop Pluk Skud juffrouj.wordpress.com
3
Uitset energie Wanneer musiekinstrumente inset-energie ontvang, beweeg hulle en maak ‘n geluid Klank is hul uitset energie juffrouj.wordpress.com
4
Volume (Hard en sag) Hoe meer inset-energie ons in die stelsel (instrument) sit hoe meer is die uitset-energie (die klank) Dus hoe harder ons op die drom slaan, hoe harder sal die klank wees. Hoe stadiger ons die klokkies skud, hoe sagter sal die klank wees. juffrouj.wordpress.com
5
toonhoogte Hoe hoor of laag die klank is
Kort, vinnige vibrasies : hoë klanke Lang, stadige vibrasies : lae klanke juffrouj.wordpress.com
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.