Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdAntonin Laperrière Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Ou testament Hoofstuk 23 maleagi tot christus
2
Israel onder Persiese regering
Maleagi tot Christus = 400 jaar - Baie gebeur! Jode selde onafhanklik Persiese koning beskerm Jode teen omliggende volke Later Alexander die Grote – trek op teen Jerusalem
3
Baie Jode verval in Griekse godsdiens
Egipte teen Sirië Jode twisappel tussen Egipte en Sirië Ly baie onder Antiochus Epifanes Baie Jode verval in Griekse godsdiens
4
Makkabeërs Verset teen tirannie van Antiochus -
Judas vermag baie teen Siriese bevelvoerders Reinig tempel Nakomelinge het priesterlike waardigheid en leiding onder die volk Romeine help / bondgenootskap, maar skadelik
5
Herodes Koning van Romeine Probeer guns van Jode wen (Verbeter tempel)
Roei egter geslag van Makkabeërs uit
6
Godsdienstige toestand
Juda wil wet nalewe – as openbaring geëer – Ook in sinagoge gelees Skrif- en Wetgeleerdes verklaar wet Probleem: Werkheiligheid Formalisme ontwikkel
7
Godsdienstige partye Fariseërs: Sadduseërs: Esseners: Getroues:
Regsinnig / volgens letter van die wet Sadduseërs: Vrysinnig / By dood stop alles / Nie ware godsdiens Esseners: Afsondering en onthouding Getroues: Meeste ongetroud / onthou van sekere kosse / mistiek en meditasie / verlang na Messias
8
Einde Ou Testamentiese Openbaringsgeskiedenis
Hoofstuk 23 Einde Ou Testamentiese Openbaringsgeskiedenis
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.