De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING ELEKTROMAGNETISME."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING ELEKTROMAGNETISME

2 ELEKTROMAGNETIESE SPEKTUM (EMS)

3 ELEKTROMAGNETIESE SPEKTUM (EMS)
Versnellende ladings veroorsaak ‘n veranderende magneetveld (loodreg op die beweging van die lading) en die veranderende magneetveld veroorsaak ‘n veranderende elektriese veld (loodreg op die magneetveld) EMS is lig golwe Dit het NIE ‘n medium nodig om voor te plant nie Dit bestaan uit 7 hoof groepe

4 ELEKTROMAGNETIESE INDUKSIE
Wanneer ‘n geleier en ‘n magneet relatief tot mekaar beweeg veroorsaak dit ‘n veranderende magneetveld om die geleier. Die veranderende magneetveld veroorsaak (induseer) ‘n emk en die emk veroorsaak die vloei van lading in die geleier

5 FARADAY SE WET Die geïnduseerde EMK in ’n geleier is direk eweredig aan die tempo van verandering van die magnetiese vloed in die geleier

6 Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg
MAGNETIESE VLOED Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg

7 LENZ SE WET Die rigting van die geïnduseerde stroom is sodanig dat dit die oorsaak daarvan teenwerk.

8 REGTERHAND REËL vir GELEIDINGSDRAAD
Duim wys rigting van stroom aan Vingers wys rigting van magneetveld aan

9 MAGNEETVELD IN ‘n LUS

10 REGTER HAND SOLENOIED REËL
Duim wys na die Noordpool Vingers wys die rigting van stroom in die geleidingsdraad

11 REGTER HAND SOLENOIED REËL

12 ELEKTROMAGNETE

13 ELEKTROMAGNETE Versterk ‘n elektromagneet
Meer windings…want meer lusse beteken meer veldlyne en dit beteken ‘n sterker veld. Groter stroom…want is direk eweredig aan die EMK Tipe stof …beïnvloed die magnetiese vloed

14 HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER?
As die Suidpool van die magneet NA die solenoied beweeg, probeer die spoel dit teenwerk, deur ‘n Suidpool (wat die magneet se suidpool WEGstoot) te wys. Die geïnduseerde stroom opponeer die verandering wat dit veroorsaak het deur te probeer om te verhoed dat die Suidpool NA die spoel beweeg

15 HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER?
As die Suidpool van die magneet WEG van die solenoied beweeg, probeer die spoel dit teenwerk, deur ‘n Noordpool (wat die magneet se suidpool AANTREK) te wys. Die geïnduseerde stroom opponeer die verandering wat dit veroorsaak het deur te probeer om te verhoed dat die Suidpool WEG van die spoel beweeg

16 HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER?
Wanneer die magneet naby die spoel beweeg, kom die magneetveld lyne in kontak met die elektrone in die spoel. Dit veroorsaak ‘n potensiaal verskil en hierdie potensiaal verskil veroorsaak dat die elektrone beweeg (wat ons stroom noem) Die spoel het nou sy eie magneetveld en hierdie veld opponeer die toegepaste magneetveld

17 ELEKTROMAGNETISME VRAE

18

19 ELEKTROMAGNETISME VRAE

20


Download ppt "HERSIENING ELEKTROMAGNETISME."

Verwante presentaties


Ads door Google