Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
BOEKRESENSIE
2
Na die opskrif (kop) word die titel van die boek en die naam van die skrywer gegee, asook die uitgewers. Ken ‘n aantal sterre toe. In die eerste paragraaf word ‘n kort inleiding en die name van die karakters gegee. Die tweede paragraaf gee ‘n algemene indruk oor die boek.
3
Die derde paragraaf vertel iets oor die inhoud van die boek.
Die vierde paragraaf vertel meer oor die taal, karakterisering, ens. oor die boek. Die slotparagraaf gee die resensent se finale indrukke/gevolgtrekking/ samevatting en aanbeveling van die boek. Die ontknoping (slot) van die boek word egter nie gegee nie.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.