Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Om vir God te LEEF Psalm 40
2
Verjaarsdag van die kerk
3
INCARNATIO om vir God te LEEF
4
RUS
5
AANBIDDING
6
staan
7
sit
11
KINDERTYD
13
LECTIO Lectio – begryp Meditatio – raak Oratio – verandering
Contemplatio – vrede
14
LECTIO
15
MEDITATIO
16
ORATIO
17
CONTEMPLATIO om God te GENIET
18
Die Psalm as gebedsraamwerk
Onthou Verbind Smeek Psalm 70 - skietgebed
19
LEEF Jesus is onder druk Jesus is moeg Jesus is honger Jesus is dors
20
Wat sou julle gedoen het?
21
Wat doen Jesus? Jesus ignoreer die druk, Sy moegheid, honger en dors.
22
Hoekom doen Jesus dit? “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi” – Joh 4:34 “Om u wil te doen, o God, is my een begeerte, u woord is my hele lewe” – Ps 40:9
23
Hoe kry Jesus dit reg? Psalm 40:9 het deel van sy lewe geword.
Die gesprek met die vrou is die kos wat Hy nodig het, want dit is gehoorsaamheid aan God se wil.
24
Lectio Divina Dit is hoe ‘n mens Bybel lees Die Bybel vorm ons lewens
Dit is die grootste avontuur denkbaar
25
NAGMAAL
26
sit
28
NAGMAAL
29
DANKOFFERS
30
staan
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.