De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)"— Transcript van de presentatie:

1 Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)

2 Vooraf: Die Agt patrone
Gestuurde roeping Vorming van dissipels vanuit die Skrif Waag dit om anders te dink en te wees as die wêreld Gebruike wat iets van God se wil vir die wêreld sigbaar maak Eredienste as publieke getuienis Afhanklikheid van die Heilige Gees Op reis na die Koninkryk van God Roepingsgesag

3 Hierdie waardevolle navorsing vergemaklik die bediening- beplanningsproses vir gemeentes, omdat die agt patrone die resultaat is van diep strategiese en teologiese denke, gebou op omvangryke en intensiewe navorsing. Beskou hierdie agt patrone as deel van hoe die Visie vir beliggaming omskryf word.

4 Ons glo, en weet, dat God reeds in die gemeente werk
Ons glo, en weet, dat God reeds in die gemeente werk. Die 3 patrone wat gekies is, is van die maniere waarop God se werk reeds sigbaar is, en ons beplanning nou, is om die gemeente se fokus te belyn met God se werking, maw ons sluit by Hom aan.

5 Die drie patrone wat geprioritiseer is word voortaan fokus areas genoem.
1. 2. 3.

6 Stap 1: Herbesoek die gemeentebelydenis, Visie vir beliggaming, die agt patrone, Missional Church en Treasures in Clay Jars.

7 LW. Die Gemeentebelydenis en Visie vir beliggaming vorm die fondasie vir die res van die planne. Indien dit nie vir almal duidelik en helder is nie, of indien almal nie hiermee belyn is nie, gaan die volgende stappe wat uitgevoer moet word nie die gewensde resultate bring nie. Die effek is dan die waarskynlikheid dat die boot (gemeente) nog op die droë grond bly.

8 Stap 2: Identifiseer vir elke fokus area dit wat in plek moet wees om die fokus area te bereik (Sleutel sukses faktore)

9 Stap 3: Doen ’n analise van die drie fokus areas deur die volgende vrae tov elke fokus area te beantwoord: Waarin of waarmee is ons goed? Waarin of waarmee is ons swak? Watter geleenthede sien ons hier? Watter bedreigings sien ons hier?

10 Stap 4: Identifiseer langtermyn uitsette (langtermyn doelstellings) vir elk die van die drie gekose fokus areas Fokus area: Afhanklikheid van die Heilige Gees

11 Stap 5: Bepaal meetbare doelwitte vir elkeen van die gekose langtermyn uitsette (langtermyn doelstelling)

12 Stap 6: Identifiseer wie aan die langtermyn uitsette gestalte moet gee deur SMART planne van aksie op te stel en kontrakteer om met haar/hulle Hoe: Gebruik die volgende riglyne:

13 Stap 7: Dokumenteer die Gemeentebedieningsplan
Toon aan wie verantwoordelik is om elke opdrag uit te voer asook die volmag wat hulle het om besluite te neem en die werk te doen. Dui aan wanneer werk aan elke opdrag moet begin, wanneer dit evalueer gaan word en wanneer dit afgehandel moet wees.

14 Stap 8: Die Taakspan kontroleer die verskillende SMART planne van aksie ten einde duplisering te vermy en interafhanklikheid te koördineer

15 Stap 9: Die Taakspan doen ’n finale evaluering en begin met die volgende fokus area

16 Gemeentebelydenis: WAT glo ons?
…………………………………………. …………………………………………... …………………………………………… …………………………………………….

17 Visie vir beliggaming: HOE is ons gehoorsaam?
……………………………………………

18 Fokus area: WAT moet ons doen?
…………………………………………….

19 Reëls vir deelname Reëls vir deelname
 Daar is geen swak voorstel of verkeerde idee nie  Deel vryelik idees, maar een op ’n keer  Wees respekvol teenoor ander deelnemers  Moenie oordeel of veroordeel nie  Moenie deelnemers se voorstelle verander nie  Bly fokus op die patroon

20 Onderskei tussen oorsake en gevolge
Bou ‘n visgraat rondom die “naam” van die groepering soos hieronder. Die doel hiervan is om: (a) een vlak hoër te abstraheer en (b) om ‘n gedeelde denkraamwerk van die problematiek te bou.

21  Die vierkantige blokkie is die papier met die struikelblok in volsin formaat. Die span identifiseer nou wat volgens hulle mening die 4-6 oorsaaklike faktore is wat meewerk om hierdie struikelblok te veroorsaak en/of in stand te hou. Die groep kan teruggaan na die notas in die groepering maar behoort verkieslik hul eie oordeel te gebruik en ander oorsake ook te identifiseer. Hierdie oorsake word dan by die grate van die vis ingeskryf. Die moontlikheid bestaan dat die groep tydens hierdie gesprek besluit om die bewoording van die “naam” te wysig. Hierdie sou die laaste geleentheid wees om dit te doen.

22 Wanneer dit afgehandel is maak twee blokkies langs elkeen van die probleme en merk die een U en die ander i. Tel nou die uitgaande pyle van elke nommer en skryf dit in die blokkie gemerk U. Tel ook die inkomende pyle en skryf dit in die ander blokkie gemerk i. Die nommer met die meeste uitgaande pyle is die oorsake, maw die dryfvere. Hulle moet aandag kry en nie soseer die gevolge nie.

23 Oorhandig die lyste en die visgrate aan die implementeringspan
Smart planne


Download ppt "Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)"

Verwante presentaties


Ads door Google