Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdBruno Jan Bos Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer
2
Laaste konings Joas Jerobeam Sagaria Salum Menahem Pekaja
Gaan nie goed met Israel nie Doen verkeerd Irriteer die Here Salum Menahem Pekaja Regeer maand en paar dae Sondig baie Vermoor deur Peka Koning van Assirië Wil aanval Afgekoop met 34 ton silwer
3
Peka Bondgenootskap met Resin (Aram) teen Jerusalem
Wil eintlik saam met Juda opstaan teen Assiriërs
4
Agas Vertrou nie op God nie Soek hulp by Tiglat -Pileser
Trek op teen Israel Maak Resin dood Groot deel van Israel in besit Naftali-gebied in hande van vyande Inwoners na Assirië = Begin van ballingskap
5
Hosea Nie so goddeloos soos voorgangers
Laat Israeliete deelneem aan Paasfees Dubbelslagtige beleid Belasting aan Salmaneser EN geheime verbond met Egipte
6
Assiriese ballingskap
Salmaneser trek op teen Israel – Hosea gevang / Samaria beleer (3 jaar) Samaria ingeneem deur Sargon 9de Jaar van Hosea: Israel weggevoer na Assirië - einde van ryk
7
Redes vir wegvoering Volk tree uit verbondsgeskiedenis
Eiewillige godsdiens (afgode / kalwerdiens ens) Maatskaplike sondes Armes verdruk Reg verkrag Omkopery Israel leef soos heidene Band tussen volk en koningshuis verlore
8
Samaritane Koloniste teruggestuur na ontvolkte dele – Afgodediens
Stuur weggevoerde priesters terug – Dink elke volk het eie god Verbasterde godsdiens Koloniste later Samaritane genoem Haat en afguns tussen Israel en Samaritane
9
Aanleiding tot die ballingskap
Gruweldade van Hiskia en Manasse Selfs Josua kan nie keer nie Hervorming Wetboek weer voorgelees Paasfees Volk speel nie saam nie Profete bly volk beskuldig
10
Die oordeel van die Here
Neko (Egipte) veldtog teen Babel Help Assiriërs teen Babel Trek na Karkemis, maar moet deur Juda Sedekia sien bedreiging Josia se leër verslaan – Josia sterf
11
Joahas Volk in hand van Egipte Neko ontevrede Joahas nuwe koning
(Goddeloos) Weggevoer Veg teen Nebukadneser (Babel) Juda onder Babel
12
Jojakim heul met Egipte
Om Babel af te skud (Teen Jeremia se waarskuwing) Nebukadneser trek op teen Jojakim – Ontvoer na Babel
13
Eerste groot wegvoering na Babel
Jojagin Regeer drie maande Gee oor aan Babel = Eerste groot wegvoering na Babel OOK: Daniël Hananja Misael Asarja OOK: Amptenare, vakmanne Profeet Esegiël
14
Wegvoering onder Sedekia
Nebukadneser maak Mattanja koning / Hernoem: Sedekia Verbreek eed van getrouheid aan Babel Kom teen Babel in opstand (Egipte help) Jerusalem word beleër – baie swaarkry Sedekia probeer vlug / Gevang en na Babel geneem
15
Juda in ballingskap Hele volk na Babel - armes bly agter
Gedalja = goewerneur Ismael Gaan met armes na Egipte: Begin afgode dien
16
Einde hoofstuk 21
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.