Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdMathijs Janssen Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
3
Kerklos mense en evangelisasie
Hoe kan ons mense buite die kerk met die evangelie bereik? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
4
Evangelisasie in perspektief
Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
5
Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag?
'n Groot getal lidmate van kerklos / afvallig van geloof Baie is nie-meelewend, verlaat gemeentes meld nie elders aan nie Kerklos mense is dikwels suspisieus oor evangelie en bevraagteken leringe van die kerk en Jesus Christus Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
6
Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag?
Kontekste van sekularisasie en materialisme bied vir mense nuwe sekuriteite Godsdiens en kerk raak vir baie mense oorbodig Eens sterk oortuigde, staatmaker gelowiges, raak belangeloos en gee op – op God, geloof, geloofsgemeenskap Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
7
Wat is die / ons nood / krisis / uitdagings vandag?
Ander belangrike bydraende faktore bv. die geloofwaardigheid van ons geloofsgemeenskap Groot omgewingskrisisse, Ontwrigtings en voortslepende geweld, ernstige siekte, die siklus van armoede, die klei voete van kerkleiers Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
8
Evangelisasie in perspektief
Waar kom ons self vandaan met evangelisasie, wat het ons gedoen en watter evangelisasie aksies gaan vandag met geloofwaardigheid voort? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
9
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan?
Evangelisasie en sending is los van mekaar hanteer, in bou & handhawing van volkskerk beskouing en praktyk. Ons het geglo en geleer en ons bedieninge en uitreike gestruktureer met sending op ander mense gefokus en evangelisasie op eie mense Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
10
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan?
Evangelisasie is gereduseer (vereng) tot opwekking- en herlewingsaksies vir sommige mense hier naby. Sending was merendeels vir diegene daar vêr. So bv. storie van Arbeidsbediening tot selfs in die laat 1980's (aftrekorders/ bedieningsbronne). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
11
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan?
Ons verstaan van evangelisasie en sending só was verkeerd. Genadiglik is ons vandag amptelik verby hierdie missionale beskouing en ekklesiologiese praktyk. Arbeidsbediening en Straatwerk, is vandag geloofwaardige verbandsaksies. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
12
Waar kom ons self met evanglisasie vandaan?
Vandag daag reste van vorige beskouinge en praktyke ons nog voortdurend uit. En die verbrokkeling van ons volkskerk identiteit werk afval en kerklosheid Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
13
Evangelisasie in perspektief
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons vandag as gemeentes en in verband fokus? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
14
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Evangelisasie is ‘n onderdeel van die kerk se meer omvattende sendingroeping. In verbondenheid aan die missio Dei (sending van God), is die kerk se sending die omvattende taak waartoe God die kerk roep, met die oog op die verlossing van die wêreld. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
15
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Die kerk steek allerlei grense oor, binne en buite haarself. Sending is dus die omvattende betrokkenheid by die verlossing van die hele wêreld (mens, aarde, natuur, hele skepping) In die hart van sending, in al die aktiwiteite van die kerk, sit evangelisasie. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
16
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Evangelisasie is daardie dimensie van sending / missionale aktiwiteite wat aan elke persoon, oral, ‘n egte geleentheid wil bied… om persoonlik geloof in Christus Jesus te bely om Hom as Verlosser Here te aanvaar, om in te skakel by die gemeenskap van gelowiges (David Bosch) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
17
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Evangelisasie is dus ook die hart of speerpunt van die kerklike bediening na buite. Dit beklemtoon vergewing van sondes, roep tot bekering en geloof in Christus. Evangelisasie nooi mense uit om deel van gemeenskap van gelowiges te word Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
18
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Uitnodiging tot ‘n persoonlike verhouding met die gekruisigde, opgestane Here Binne die gemeente begin dit by die doop en vervolg in die liefdevolle en barmhartige bemoeienis met mense buite of los van geloofsgemeenskap Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
19
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
In evangelisasie gaan dit om meer as net die wen van siele, gesprekke om geloofsekerheid, individuele heil, prediking Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
20
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Woord en daad (brood) verkondiging, gaan om teenwoordigheid en luister, vriendskap, gasvryheid en daadwerklike omgee, verduideliking (apologetiek) en lering, die stel van ’n navolgbare voorbeeld. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
21
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
“euangelizesthai”, beteken nie net “preek die evangelie” nie, maar veel eerder: “beliggaam die evangelie in hulle midde” - In die dra van die Goeie nuus bewerk die Here dikwels die radikale bekering van die evangelis self (Hand 10:1-48). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
22
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Die Heilige Gees skep nuwe mense, gemeenskap, 'n multikulturele kerk, gemeente, as die geloofwaardige getuie van Jesus se heerskappy. Mense behoort Christus se opstandingskrag vandag by en onder ons te kan sien en te kan beleef Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
23
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Plaaslike geloofsgemeenskappe wat oraloor kultuur, ras en klas, geslag, geografiese verdeeldheid verrassend te bowe gaan en transformeer (Rom 12:1-2), soos in ... Hand 2:41-47 se verrassende onderlinge verbondenheid, Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
24
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
soos in ... Galasiërs 3:26-29 se fokus op eenheid in Christus. Hand 10, Kolossense 3:11 se belydenis dat Christus vir Griek, Jood, besnyde en onbesnyde mense, andertaliges, onbeskaafdes, eienaars en slawe "alles en in almal" is om "mekaar lief te kan hê in volmaakte eenheid", die middelmuur van skeiding is weg - een nuwe mensheid (Ef 2) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
25
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Mense behoort dít te sien en te beleef by ons as geloofwaardige evangeliste. Wat sien hulle? Die inklusiewe, multifasettige (tale, rasse, kulture), getransformeerde opstandingsliggaam van Jesus Christus? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
26
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Evangelisasie is slegs moontlik as ‘n hele geloofsgemeenskap of gemeente evangeliseer deur hul spontane uitstraal van Christelike liefde en geloof en oortuigende lewenstyl van die lidmate in die wêreld (Ons moes dit by bv Arbeidsbediening en Straatwerk leer). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
27
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Evangelisasie is riskant, kan nie die uitkoms daarvan bepaal nie en kans dat die proses ons eie grondige bekering vra, is lewensgroot. Evangelisasie is dus nie enkele momente of projekte nie – dit is eintlik ‘n proses, ‘n manier van gemeentewees, verbandwees Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
28
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
In diverse kontekste met eie uitdagings, waar mense saam luister met ander na die geestelike en materiële nood om die evangelie van liefde, versoening en reg in spesifieke kontekste en uitdagings vir mense aan te gee. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
29
Wat is evangelisasie dan en waarop moet ons fokus?
Hiervoor bestaan daar nie klaar resepte nie, wel diverse bedieningsmetodes. In hierdie sessie stel ons 'n paar bedieninge aan julle voor wat hoop gee. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
30
TAFELGESPREKKE Wat is die roeping en aard van die evangelis?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
31
Skriflesing Lukas 15: (die Vader se hart vir elkeen en almal – en ons s'n); Hand 1:8 (die Seun se krag en opdrag aan sy dissipels en ons); Hand 2:1-13 (Die Gees versamel ons as God se multikulturele gemeente/ evangelis); Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
32
Skriflesing Hand 2:42-47 (die getuienisvoorbeeld van die eerste bekeerdes); die verskeidenheid gee vir mekaar om (Hand 6:1-7); is diensbaar en gasvry (Hand 9:36-42); én die leier evangelis kom tot bekering (Hand 10). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
33
TAFELGESPREKKE Wat leer ons van God wat uit die ganse menslike geslag 'n gemeente versamel, nie onderskeid maak nie en wie se hart vir almal oop is én van die karakter van die gemeente uit die Lukas/Handelinge gedeeltes, én wat sê dit vir ons mbt ons evangeliese roeping en Christelike diensbaarheid in vandag se wêreld? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
34
Hoe word evangelisasie gedoen?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
35
Op verbandsvlak Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
36
VIDEOCLIP 1: Arbeidsbediening
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
37
VIDEOCLIP 2: Straatwerk
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
38
Op gemeentevlak Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
39
VIDEOCLIP 3: Omdraaistraat
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
40
VIDEOCLIP 4: Die Gemeenskapskerk
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
41
HoutbaaiGemeente Jesus vir Ander deur Ons Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
42
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
43
Ons storie met kerkloses
Ouma Joan Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
44
Ons storie met kerkloses
“Lucky” en Zanna het ons koppe geskuif Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
45
Kinders wys ons hoe Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
46
Evangelisasie as: ‘n Oop Tafel Gemeenskap
Pasga is ‘n Saam-eet evangelisasie uitreik. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
47
Die Pasga: Waar mense vir die eerste keer die evangelie, sien, proe en hoor.
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
48
Hemelvaart Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
49
‘n Oop Tafel Gemeenskap
...waar ons gereeld saam-eet en kuier almal verwelkom Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
50
Cephas en Jasper saam gedoop
Die doop bind ons saam: Cephas en Jasper saam gedoop Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
51
Malawiese Gesin Gedoop
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
52
Peter Michaels Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
53
Vier oorgangs-geleenthede saam met families
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
54
Kerkplanting Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
55
Evangelisasie lei tot ‘n Nuwe gemeenskap: Imi-Kidz
kinders Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
56
Imi-Kidz Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
57
Imi-Kidz: Jerry Giraffe Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
58
Netwerke met ongelowiges:
Hangberg Educational Trust Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
59
Netwerke met ongelowiges:
Bethesda-gestremde gemeenskap Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
60
Ons loof die Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
61
Wat hoor, sien en leer ons?
Nadenke Wat hoor, sien en leer ons? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
62
Hoe kan ons vandag evangelisasie doen?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
63
VIDEOCLIP 6: Alfa kursus
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
64
VIDEOCLIP 7: L-10-T Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
65
Hoe kan ons vandag evangelisasie doen?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
66
Tafelgesprekke Dink weer na oor die mense aan wie jy by die begin van die sessie gedink het. As die sessie vir jou en vir julle as tafelgroep gehelp het om voortaan met beter begrip, nuwe visie en toewyding evangelisasie in en vanuit julle plaaslike gemeente te onderneem, sê dit vir mekaar en skryf dit neer. As die sessie jou of julle as tafelgroep nie gehelp het nie, sê dit vir mekaar en skryf die leemtes neer (10 min). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
67
Tafelgebede Bid saam tot die Heilige Gees om die Vader se omgee hart en die Seun se selfopofferende liefde aan ons almal te gee, sodat ons as gemeentes almal saam en plaaslik die goeie nuus van die evangelie sal wees en dit met begrip en warm harte sal wil uitdeel (5 min). Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
68
VIDEOCLIP 8: Komissie vir Getuienisaksie
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.