De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hipertensie.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hipertensie."— Transcript van de presentatie:

1 Hipertensie

2

3 Definisie: bloeddruk Bloeddruk is die krag van die bloed wat deur die arteries stoot – dit is noodsaaklik om sirkulasie te behou. Met elke hartklop, pomp die hart bloed deur die arteries na al die dele van die liggaam.

4 sistoliese bloeddruk diastoliese bloeddruk Rustende bloeddruk

5 Definisie: hipertensie
Hipertensie is bloeddruk wat konstant verhoog is bo 140/90 mmHg. Die bloeddruk moet hoog wees vir ten minste 3 opeenvolgende metings, gemeet dieselfde tyd van die dag, op die regte manier: - sit - 33cm cuff - arm geposisioneer op hartvlak

6

7 Potensiële gevolge van hipertensie
Koronêre hartsiekte (angina, hartaanval) Beroerte (trombose en bloeding) Hartversaking Kroniese niersiekte (insluitende nierversaking) Aorta aneurisme (gedilateerde aorta met die risiko van massiewe interne bloeding) Retinale siekte (visuele inperkings), en Perifêre vaskulêre siete.

8 Bloeddruk waardes Normale BD: 100/60 mmHg – 140/90mmHg
Lae BD: < 100/60 mmHg Hoë BD: >140/90 mmHg

9 Tipes hipertensie Essensiële (of primêre) hipertensie
Sekondêre hipertensie Kwaadaardige(versnelde) hipertensie Gestasie hipertensie ‘White-coat hypertension’

10

11 Risikofaktore Onveranderlike risikofaktore Veranderlike risikofaktore

12 Onveranderlike risikofaktore
Ouderdom en geslag Etnisiteit Familie geskiedenis Diabetis (Tipe 1)

13 Veranderlike risikofaktore
Oormatige soutinname in dieet Lae kalium inname in dieet Oorgewig en obesiteit Onaktiwiteit Oormatige alkohol Rook Koue huise Sosioekonomiese status Psigososiale stressors Diabetis (tipe 2) Lae geboortegewig Mense wat formulemelk as babas gedrink het

14

15 Gemeenskapsgebaseerde intervensies


Download ppt "Hipertensie."

Verwante presentaties


Ads door Google