Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdTheresa Hofmann Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Rekeninge in die Algemene Grootboek
DEBIET (Dt) KREDIET (Kt) BALANSSTAAT AFDELING KAPITAAL + ONTTREKKINGS + - BATES + - + LASTE NOMINALE REKENINGE -AFDELING INKOMSTE - + UITGAWES + - Wamark Publishers ©
2
Uitwerking op rekeningkundige vergelyking
Transaksie: Ontvang geld vir lewering van ‘n diens i.e. Lopende inkomste R 1 000 Bates Inkomste Uitgawes Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat vermeerder. Lopende inkomste is ‘n Inkomste wat Eienaarsbelang vermeerder. B = E/B L = Voorbeelde van ondernemings wat dienste lewer: Haarkappers, Dokters, Kinderoppassers, Platejoggies . Dt Bank (B) Kt Dt Lopende inkomste(I)Kt Lopende inkomste 1 000 Bank Wamark Publishers ©
3
Transaksie: Kontantbetaling van uitgawes bv. skryfbehoeftes R100
Bates Inkomste Uitgawes Dt Bank (B) Kt Dt Skryfbehoeftes (U) Kt Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Bank is Bate wat verminder. Skryfbehoeftes Is ‘n uitgawe wat Eienaarsbelang verminder. B = E/B L = Ander voorbeelde van uitgawes : Brandstof, salarisse, lone, materiaallkoste, herstelwerk, verpakkingsmateriaal, elektrisiteit, telefoon, internet. Skryf- behoeftes 100 Bank Wamark Publishers ©
4
Uitwerking op rekeningkundige vergelyking
Transaksie: Kontantbetalings van Bates bv. Skoene om mee handel te dryf R150 (Kosprys) Bates Inkomste Uitgawes Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat verminder. Handelsvoorraad is ook ‘n Bate wat vermeerder B = E/B L - 150 + 150 Netto effek Ander voorbeelde van bates: Grond en geboue, Voertuie, Toerusting, Kleinkas en Wisselgeld. Dt Bank (B) Kt Handelsvoorraad 150 Dt Handelsvoorraad(B)Kt Bank Wamark Publishers ©
5
Transaksie: Kontantverkope R 200 Koste van verkope (Kosprys) R 150
Bates Inkomste Uitgawes Dt Bank (B) Kt Dt Verkope(I) Kt Uitwerking op rekeningkundige vergelyking Verkope is ‘n Inkomste. ‘n Inkomste vermeerder Eienaarsbelang. Bank is ‘n Bate wat vermeerder wanneer kontant gedeponeer word B = O/E L = Verkope Bank 200 Dt Handelsvooraad(B) Kt Dt Koste van verkope( U) Kt Handelsvoorraad is ‘n bate wat verminder wanneer dit verkoop word. Koste van verkope (Kosprys) is ‘n uitgawe wat Eienaarsbelang verminder. B = E/B L = Koste van verkope Handelsvoorraad 150 Die verskil tussen verkope en koste van verkope word bruto wins genoem. Wamark Publishers ©
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.