Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdKatja Lorentz Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
2
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Om ʼn Christen in Djiboeti te wees, beteken ʼn lewe van beperking en vervolging. Die amptelike geloof is Islam en enige ander geloof is onaanvaarbaar. Dit beteken dat Christenskap as onwettig beskou word. Vervolging is fel vir diegene wat Islam verlaat om Jesus te volg. Hulle familieregte word ontsê en party verloor hul erfporsie, en selfs die toesig oor hul kinders.
3
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat Christene meer vryheid sal ervaar om Jesus te volg. Bid vir die Moslems wat teen Christenskap is; dat hul harte ontvanklik sal word en dat hulle die liefde van Christus sal ervaar. Bid vir wysheid vir diegene wat magsposisies in Djiboeti beklee.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.