Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Woordsoorte In afrikaans
TYD IN AFRIKAANS S. NWE. Woordsoorte In afrikaans WERKWOORDE Lid- woorde V.NWE. B.NWE.
2
Selfstandige naamwoorde
3
Wat is ‘n selfstandige naamwoord?
Dit is ‘n woord wat gebruik word om dinge, mense, diere, plekke en abstrakte idees te benoem.
4
Kyk na die volgende voorbeelde:
1. David is ‘n skrander leerder. 2. Ons ry vandag Durban toe. 3. Daar is ‘n swerm bye in die boom. 4. Ek waardeer jou vriendskap. 5. Die kombuis is baie vuil.
5
Ses soorte s.nwe: Soortname verwys na algemene dinge,
Voorbeelde: stoel, tafel kers, kar, lig, huis
6
Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf.
Eiename : Die name van mense, tydskrifte, boeke, God, plekke, produkte Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf.
7
ABSTRAKTE s.nwe. Verwys na dinge wat ons nie kan sien nie, Voorbeelde Liefde, haat, jaloesie, afguns, vriendskap, simpatie, empatie, venyn.
8
Maatname : Dui hoeveelheid aan, bv. ‘n koppie water, ‘n liter melk, ‘n sak meel
9
Massaname Het nie ‘n meervoud nie. Water, goud, silwer, sand, meel, profyt, konfyt, suiker, sout. Dit gaan saam met maatname
10
Versamelname ‘n skool visse ‘n swerm bye ‘n bundel gedigte ‘n bos blomme ‘n tros druiwe ‘n hoop sand
11
Let wel: S.nwe. word saam met die lidwoorde of
determineerders, die en ‘n gebruik, byvoorbeeld: Die man is siek. Hy is deur ‘n motor raakgery. Suzy bak ‘n heerlike koek.
12
Selfstandige naamwoorde het
Meer-voude Postmorfeme word gebruik om meervoude te vorm Rivier- riviere Tafel- tafels Kind-kinders Bad - baddens Verklein-ing Postmorfeme word gebruik om verkleining te vorm Rivier- riviertjie Tafel-tafeltjie Kind-kindjie Boek-boekie
13
Selfstandige naamwoorde het
geslag manlik ram-ooi beer-berin vroulik neef-niggie
14
Kyk na die volgende sinne en identifiseer die selfstandige naamwoorde
Ek lees graag die Huisgenoot. Afrika is die tweede grooste kontinent. Daar staan twee pragtige stoele op ons stoep. Jy moet twee liter water by die mengsel voeg. Hulle het ‘n skool sardientjies by Houtbaai opgemerk. Die Bybel leer dat ons nie mekaar moet haat nie.
15
lidwoorde OF determineerders
16
Daar is 2 lidwoorde in Afrikaans:
Bepaald die Ek het die boek gelees Onbepaald ‘n Ek het ‘n boek gelees
17
Voornaam-woorde
18
soorte staan in die plek van die s.nw. Betreklik Vraend Besitlik
Persoonlik
19
Staan in die plek van eiename.
Persoonlike v.nwe. ek my hy sy jy ons hulle julle
20
Besitlike v.nwe. myne Fatima s’n joue joune syne hare ons s’n
Dui besitting aan Besitlike v.nwe. myne Fatima s’n joue joune syne hare ons s’n hulle s’n julle s’n u s’n
21
Met + wat =waarmee In + wat =waarin op + wat =waarop deur + wat
Betreklike v.nwe. Het betrekking op iets en word dikwels as voegwoorde gebruik om sinne te verbind Met + wat =waarmee In + wat =waarin op + wat =waarop deur + wat =waardeur langs + wat =waarlangs onder + wat =waaronder MENSE: wie, met wie, op wie, vir wie, aan wie & wat
22
Vraende v.nwe. ‘n Vraag word gevra wie wat waarvan waarin waarop
waarmee Met wie Vir wie Aan wie watter
23
Byvoeglike naamwoorde
Of adjektiewe
24
Attributief: staan VOOR die s.nw Predikatief: staan NA die s.nw
byvoeglike naamwoorde beskryf selfstandige naamwoorde Attributief: staan VOOR die s.nw Die mooi huis is ons s’n. Robin se ma bak heerlike koek. Mu-ain hou van swart hemde. Tasne is haar ouers se jongste kind. Predikatief: staan NA die s.nw Ons huis is mooi. Die boom is baie hoog. Mu-ain se broek is swart.
25
trappe van vergelyking mooiste mooier mooi Oortreffende trap
Vergrotendetrap mooiste mooier Stellende trap mooi
26
Dink aan die ergste graad
Intensiewe vorme Dink aan die ergste graad bloedrooi pikswart smoorkwaad lelieblank papnat plankdun piekfyn hondmak brandmaer
27
is woorde wat Handeling Of Aksie aandui WERKWOORDE
28
Hoofwerkwoorde Kaydee skryf ‘n gedig. Uche bou ‘n modelhuis.
Tree SELFSTANDIG op Tree op as die GESEGDE van sinne Kaydee skryf ‘n gedig. Uche bou ‘n modelhuis.
29
Daar is 2 soorte: Oorganglik Onoorganglik
Word deur ‘n voorwerp gevolg Liam dra die sak. Chad skop die bal Word nie deur ‘n voorwerp gevolg nie Linda slaap rustig. Thandiwe sing mooi. Daar is 2 soorte:
30
Saamgestelde of deeltjiewerkwoorde
Die dele van die werkwoord kan geskei word óf as een woord gebruik word Ek stel haar aan die gehoor voor = voorstel Kelsey gaan vandag weg met vakansie= weggaan Devon hou voor die hek stil = stilhou
31
Abduragmaan word nou groot.
Koppelwerkwoorde Koppel selfstandige- en voornaamwoorde met byvoeglike naamwoorde: blyk, heet, is, was, lyk, skyn, word Zahra is ‘n digter. Warah lyk moeg. Abduragmaan word nou groot. Jamie was baie gewild.
32
Kan/ kon, wil/wou; sal/sou, moet/moet
HULPWERKWOORDE TYD WYSE VORM het, sal is, word Kan/ kon, wil/wou; sal/sou, moet/moet
33
Tyd In Afrikaans
34
Jaydene doen haar huiswerk
Teenwoordige HANDELING GEBEUR NOU Jaydene doen haar huiswerk Michelle sing ‘n lied.
35
HANDELING het al KLAAR plaasgevind
Verlede HANDELING het al KLAAR plaasgevind Naeelah het die brief geskryf. Tristan het sy werk gebring
36
HANDELING moet NOG plaasvind
Toekomende HANDELING moet NOG plaasvind Lucas sal die vuilgoed optel. Robyn sal baie geld verdien.
Verwante presentaties
© 2025 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.