De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE

Verwante presentaties


Presentatie over: "BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE"— Transcript van de presentatie:

1 BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE
BIODIVERSITEIT  VERSKEIDENHEID VAN LEWE INHEEMSE SP  SPESIES WAT NATUURLIK IN LAND VOORKOM UITHEEMSE SP / EKSOTIESE  SPESIES WAT NIE NATUURLIK IN LAND VOORKOM NIE, PER ONGELUK OF DOELBEWUS INGEBRING VANAF ANDER LAND BV PORT JACKSON, BLACK WATTLE, DENNEBOOM, ROOIKRANS, BLOEKOMBOOM UITHEEMSE SP SUKSESVOL  GEEN NATUURLIKE VYAND UITHEEMSE SP GEBRUIK BAIE WATER INDRINGERS  VERDRING NATUURLIKE PLANTE INDRINGERS BEHEER  BIOLOGIES, CHEMIES, FISIES ENDEMIES  SPESIES WAT SLEGS IN SPESIFIEKE GEBIED VOORKOM, NêRENS ANDERS

2 FILUM (DIERE) / DIVISIE (PLANTE
TWEERYKSTELSEL DEUR CARL LINNAEUS GEDOEN KLASSIFIKASIESTELSEL  7 KATEGORIEë LEWENDE ORGANISMES PLANTAE ANIMALIA RYK FILUM (DIERE) / DIVISIE (PLANTE KLAS ORDE FAMILIE SPESIE GENUS

3 VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA
PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA BAKTERIEë ALGE EN PROTOSOA SWAMME PLANTE DIERE

4 VIRUS A-SELLULêR – GEEN SELKERN / ORGANELLE / SITOPLASMA

5 PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN
ORGANISMES ORGANISMES ORGANISMES SONDER SEL ORGANISMES MET SEL (SELLULêR) VIRUS - ASELLULêR PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN MONERA PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA

6 PLANTAE DIVISIES BRIOFIETE PTERIDOFIETE GIMNOSPERME ANGIOSPERME MOS
VARINGS PLANTE MET KEëLS BLOMPLANTE

7 BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON
ANIMALIA FILUMS PORIFERA CNIDARIA PLATYHELMINTHES NEMATODA SPONS BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON PLANARIA / LINTWURM RONDEWURMS

8 ANIMALIA FILUMS ANNELIDA MOLLUSCA ECHINODERMATA ARTROPODA CHORDATA
ERDWURM SLAK SEESTER SKERPIOEN VIS

9 BENAMING VAN SPESIES DUBBELNAAM / BINOMIALE STELSEL DEUR CARL LINNAEUS
LATYN  REGOOR WêRELD DIESELFDE BESTAAN UIT GENUSNAAM (HOOFLETTER) EN spesienaam (kleinletter) ONDERSTREEP WEES / KURSIEF Homo (genusnaam van mens) en sapiens (spesienaam) Homo sapiens /Homo sapiens BIOLOGIESE SLEUTEL  INSTRUMENT OM LEWENDE ORGANISMES TE KLASSIFISEER BV DIGOTOME SLEUTEL GEE ALTYD 2 OPSIES

10 SIMBIOSE SIMBIOSE  SAAMLEEFVERHOUDING TUSSEN 2 ORGANISMES
SAPROFITIES  DOOI ORGANIESE VOEDSEL MUTUALISME  BEIDE ORGANISMES BEVOORDEEL KOMMENSALISME  EEN BEVOORDEEL EN ANDER ORGANISME NIE BEVOORDEEL OF BENADEEL NIE PARASITISME  GASHEER WORD BENADEEL EN PARASIET WORD BEVOORDEEL


Download ppt "BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE"

Verwante presentaties


Ads door Google