De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS.

Verwante presentaties


Presentatie over: "LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS."— Transcript van de presentatie:

1 LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS

2 Agtergrond: ‘n dogtertjie besoek die dieretuin en ontferm haar oor die ingehokte leeumannetjie

3 Onnatuurlike omstandighede
Grou beton = beklemtoon koue, harde, onnatuurlike omgewing Onnatuurlike omstandighede

4 Stomp ore = nie gepunt of gespits nie
Stomp ore = leeu het dom/ongevoelig geword – kan nie meer geluide van natuur hoor nie

5 Sy ore stomp Herrinner die leeu se ore haar dalk aan haar teddie se bekende oortjies? Voel sy daardeur gerusgestel?

6 sy lang stert spitsgekwas
En daardie stert? Lyk dit nie soos die verfkwassies waarmee sy by die huis verf nie?

7 Geel flikkerende oë = rusteloosheid

8 Sou hy nie graag in die gras wou speel nie?

9 Sy voel jammer vir die leeu in aanhouding – dis wreed om hom so in te perk tussen mure

10 Sy voel sy wil hom troos en vat onskuldig aan die tralies

11 Met ‘n luide gebrul storm hy op haar af!

12 Genadeloos en instinktief byt hy deur die weefsel en vlees dat die bloed soos ‘n stroom vloei

13 Hierdie natuurlike optrede bring vir die leeu sy vryheid terug en in sy geestesoog is hy terug in die graslande van sy oorsprong


Download ppt "LEEU IN DIE DIERETUIN SJ PRETORIUS."

Verwante presentaties


Ads door Google