De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybel: Wat is die Konneksie?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybel: Wat is die Konneksie?"— Transcript van de presentatie:

1 Bybel: Wat is die Konneksie?
Speletjies Bybel: Wat is die Konneksie?

2 INSTRUKSIE: Wat is die konneksie is 'n lekker dink-speletjie waar twee name uit die bybel gegee word en jy moet raai wat die konneksie tussen hulle is.

3 Nehemia en esra Nehemia was Goewerneur, en Esra Priester tydens die herbou van Jerusalem se muur.

4 Abraham was Lot se Oom gewees.
Abraham en Lot Abraham was Lot se Oom gewees.

5 Saul was Dawid se Skoonpa gewees.
Saul en dawid Saul was Dawid se Skoonpa gewees.

6 Hulle was ‘n tweeling gewees.
Jakob en Esau Hulle was ‘n tweeling gewees.

7 Hulle was susters en ook Jakob se 2 vrouens gewees.
Ragel en Lea Hulle was susters en ook Jakob se 2 vrouens gewees.

8 Hulle was Lasarus se twee susters gewees.
Marta en maria Hulle was Lasarus se twee susters gewees.

9 Judas het Jesus verraai.
Jesus en judas Judas het Jesus verraai.

10 Petrus het Jesus verloën, en ook op die water na Hom toe geloop.
Jesus en petrus Petrus het Jesus verloën, en ook op die water na Hom toe geloop.

11 Pilates het Jesus gevonnis om gekruisig te word.
Jesus en pilates Pilates het Jesus gevonnis om gekruisig te word.

12 Paulus en Stefanus Paulus het die mense se goed opgepas, terwyl hulle Stefanus gestenig het.

13 Jesus was in sy plek gekruisig
Jesus en barrabas Jesus was in sy plek gekruisig

14 Saul was die 1ste Koning van Israel wat Samuel gesalf het.
Samuel en saul Saul was die 1ste Koning van Israel wat Samuel gesalf het.

15 Elia was die Profeet wat Jesebel se Baäl profete laat doodmaak het.
Elia en jesebel Elia was die Profeet wat Jesebel se Baäl profete laat doodmaak het.

16 Delila het Simson verlei om haar die geheim van sy krag te vertel.
Simson en delila Delila het Simson verlei om haar die geheim van sy krag te vertel.

17 Dawid het Goliat met ‘n klippie doodgegooi.
Dawid en goliat Dawid het Goliat met ‘n klippie doodgegooi.

18 Hulle was Jesus se aardse ouers gewees.
Josef en maria Hulle was Jesus se aardse ouers gewees.

19 Hulle was Moses se broer en suster gewees.
Aaron en miriam Hulle was Moses se broer en suster gewees.

20 Jetro was Moses se Skoonpa gewees.
Moses en jetro Jetro was Moses se Skoonpa gewees.

21 Laban was Rebekka se Pa gewees.
Rebekka en laban Laban was Rebekka se Pa gewees.

22 Ananias en saffira Hulle was die man en vrou wat God laat dood neerslaan het, omdat hulle oor geld gelieg het.

23 Josua het Moses opgevolg.
Moses en josua Josua het Moses opgevolg.

24 Hulle was broers gewees, en die seuns van Noag.
Sem, gam en jafet Hulle was broers gewees, en die seuns van Noag.

25 Mordegai was Ester se Oom gewees.
Ester en mordegai Mordegai was Ester se Oom gewees.

26 Haman wou Mordegai laat ophang aan ‘n galg wat hy vir hom laat bou het
Mordegai en haman Haman wou Mordegai laat ophang aan ‘n galg wat hy vir hom laat bou het

27 Hulle was saam met Jesus op die berg van Verheerliking gewees
Moses en elia Hulle was saam met Jesus op die berg van Verheerliking gewees

28 Hulle het saam grootgeword as broers.
Moses en die farao Hulle het saam grootgeword as broers.

29 Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers.
Petrus en andreas Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers.

30 Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers.
Jakobus en johannes Hulle was Jesus se dissipels gewees, en ook broers.

31 Gehasi was die profeet Elisa se slaaf gewees.
Elisa en gehasi Gehasi was die profeet Elisa se slaaf gewees.

32 Sadrag, mesag en abednego
Hulle was Daniël se drie vriende gewees.


Download ppt "Bybel: Wat is die Konneksie?"

Verwante presentaties


Ads door Google