De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2."— Transcript van de presentatie:

1 Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2

2 Simson Engel verskyn aan vrou van Manoag Boodskap: Seun word gebore
Sal Nasireër wees mag nie drink nie nie hare sny nie nie aan lyke raak Sal Israel begin verlos Engel verskyn weer op versoek / naam nie uitgespreek Verdwyn in offervlamme

3 Simson (vervolg) Filistyne onderdruk Israel vir 40 jaar
Baie gevaarlike vyand – (van Simson tot Hiskia) Filistyne onderdruk Israel vir 40 jaar Simson verlos volk telkens Alleen - baie sterk ! Reeds as jong man na kamp van Filistyne

4 Simson trou verkeerd Val vir Filistynse meisie – teen God se wil
(Eks 34 : 16) Op pad na meisie – maak leeu dood Op pad terug – sien bye Raaisel by bruilof – klere as prys Vrou verraai hom - slaan Filistyne dood vir hulle klere Sonder vrou huis toe – later terug…..vrou weggegee

5 Simson (vervolg) Jakkalse met fakkels deur koring
Woede ! Wreek op hele volk. Hoe? Verbrand vrou en pa Filistyne weerwraak? Groot slagting onder Filistyne Simson se weer-weerwraak?

6 Nog Simson – Volk lewer hom oor
… wou Filistyne paai / bind hom met toue vas Simson breek toue / neem wraak, slaan 1000 Filistyne dood Dors: God voorsien water uit holte by Legi - “Roepersfontein”

7 Simson in Gasa Gaan soek vrou (weer verkeerd) in Gasa
Filistyne wil hom vang Gooi stadspoorte op berg Val vir Delila = valse vrou …maak asof aan Simson se kant

8 Delila veraai Simson Soek Simson se “bron van krag” / Simson lieg
3x vasgebind en losgebreek Delila kerm (!) Simson gee in – vertel van nasirëerskap Hare = teken van gelofte Afskeer = ongehoorsaamheid Simson gevang – moet meul draai

9 God met Simson Dagonfees (Afgod) Simson moet vermaak
Vra God vir krag en (tot spyt van Filistyne) kry dit Trek tempelpilare om – duisende dood

10 God se genade Ten spyte van sonde steeds geloofsheld
(Heb 11) Krag van God in sy lewe geopenbaar

11 Eli Hoëpriester en Leier
Rigters Eli hoëpriester in Silo (Seuns Hofni & Pinehas) “Deugniete” “Slegte mense” Oortree offerreëls (Lev 7 : 28 – 34) = Teken dat hulle nie God erken nie (erken of ken? - Bespreek) (+Samuel) bou aanvaarding van koningskap

12 Flou bestraffing Hebsug Voorbeeld: (1 Sam 2 : 13 – 17)
Eli se reaksie? Voorbeeld: (1 Sam 2 : 13 – 17) Agting vir offerdiens verlore weens Seuns steel by God Ontug Heiligdom: plek van ontug Flou bestraffing

13 Oordeel aangekondig Eli en seuns sal op een dag sterf
Nuwe priester – uit ander geslagslyn

14 Oordeel voltrek Filistyne verslaan Israel by Eben-Haeser
(1 Sam 4) Filistyne verslaan Israel by Eben-Haeser Oudstes gaan haal ark - (wil God “nader bring”) Hofni en Pineas bring ark, maar dit help nie Hofni en Pineas sneuwel Eli kry berig – val – breek nek Pineas se vrou dood by geboorte van kind Noem kind Ikabod = “Die eer is weg uit Israel”

15 Samuel Peninna Elkana se vroue Hanna (kinderloos)
Spot Bid vir kind / Gelofte = Kind vir God Jaarliks na Silo om te bid Eli ondersteunend (dog eers sy is dronk) Samuel (“van God gebid”) gebore – na tempel gebring Werk as Leviet Neem nie deel aan Hofni en Pineas se dade nie

16 Oordeel oor Eli bekend –
Samuel se profetiese roeping (1 Sam 3) In tyd min openbare gesigte / profete God roep Samuel in nag (Eli wat roep?) “Spreek Here, U dienskneg hoor” Oordeel oor Eli bekend – oorgedra aan Eli

17 Samuel Eli se opvolger Volk steeds onderwerp aan Filistyne – ark ook daar Neem ark na afgod Dagon Val om (2x) GOD BESKIK DIT! Asdod gestraf (swere en muise) – stuur ark na Gat, daarna - Ekron Nog swaarder gestraf Stuur ark (+ goue geskenke) na Israel

18 Ark teruggevoer Bet Semes - Kirjat Jearim - Silo
Dankofffer / mense bekyk ark / 70 Dood Kirjat Jearim - in huis van Abinadab Dawid kom haal later Silo

19 Israel luister na Samuel
Doen weg met Baäls en Astarte – dien GOD God verlos hulle van Filistyne Volksvergadering by Mispa: Oproep tot vas en gebed vir oorlog Filistyne hoor dit – ruk op – word verslaan (Donderweer) Gedenksteen: Eben – Haeser: “Tot hiertoe het die Here ons gehelp”

20 Samuel hoof van profete
Woon in Rama God roep meer profete / Samuel hoof (1 Sam 19 : 20)

21 Rigters Leier Herkoms Vyande Otniël (Kaleb) Kusan-Risatajim
(Mesopotamië) Ehud Benjamin Moabiete Samgar Filistyne Debora Rama/Bet-El Kanaäniete Barak Naftali

22 Rigters Leier Herkoms Vyande Gideon Ofra/Manasse Midianiete
Tola Issaskar Jaïr Gilead Jefta Gilead Ammoniete Ebsan Betlehem

23 Rigters Leier Herkoms Vyande Elon Sebulon Abdon Efraim
Simson Sora Filistyne Eli Filistyne Samuel

24 Einde hoofstuk 15


Download ppt "Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2."

Verwante presentaties


Ads door Google