De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering

Verwante presentaties


Presentatie over: "SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering"— Transcript van de presentatie:

1 SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Ilse Lombard

2 Hoofstuk 11, bl 149

3 Keuse van rolstoel Die keuse van ’n toepaslike rolstoel kan baie moeilik wees as jy gekonfronteer word met die groot hoeveelheid keuses, koste, tipe, grootte en bybehore.

4

5 Keuse van rolstoel Gebruik van rolstoel Manier van daaglikse vervoer
Die gebruiker

6 Tipes rolstoele Manueel Gewig Rugkant Agter wiele Voorste wiele
Voetplate

7 Tipes rolstoele Elektriese stoele
Die klassifikasie is grootliks afhanklik van die krag van die motor en die kombinasie van die voor en agter wiele. Die binne-huise krag-aangedrewe stoel het gewoonlik vier soliede wiele. Die binne/ buiten-huise krag aangedrewe stoel het opblaasbare agter wiele en soliede voor wiele. Die binne/ buiten-huise krag-aangedrewe stoel het vier opblaasbare wiele om oor ruwe terrein te ry.

8 Elektriese stoele

9 Tipes rolstoele Hybrid Reclining Opstaan Sport stoel Pediatriese stoel

10 Rolstoel bybehore Anti tipping levers Armleuning Rugleuning Remme
Rem extensions Rims Elevated voetplate

11 Rolstoel hantering BASIESE BEWEGINGS IN DIE STOEL
Om die remme aan en af te sit. Om die armleunings af te haal Om voorwerpe van die grond op te tel Om die voetplate te bereik. Om maksimum stabiliteit moet die voorwiele vorentoe gedraai word, want dit sal verhoed dat die stoel vorentoe tip en die remme moet aan wees.

12 Rolstoel hantering Om die remme aan te sit
Om die regter rem te bereik: 1. Hak die linker elmboog agter die stoel se linker handvatsel. 2. Leun vorentoe en na regs, verlenging van die biceps soos die romp vorentoe beweeg. Om die rem los te maak gebruik fleksie van die biceps en skouer en trek die handvatsel terug. (Fig. 11.6A, B). Om die rem aan te sit druk die rem vorentoe. (Fig.11.6C, D).

13 Rolstoel hantering Om die armleuning af te haal.
Die meeste arm leuning lig boontoe

14 Rolstoel hantering Om die voetplate te bereik
Dit is om die kateter se sakkie leeg te maak en die voetplate te vat en met aan te trek en uit te trek. 1. Leun vorentoe op die elmboë op die armleunings. 2. Verander die posisies van die arms en leun met die voorarms op die dye. 3 Sit hande een vir een op die voete en leun met bors op dye.

15 Rolstoel hantering Om weer regop te kom moet die pasiënte sonder ’n triceps die arm oor die rugleuning gooi en die pols rondom die stoel se handvatsel hak en trek dan die romp regop deur die elmboog te flekseer. Pasiënte met ’n goed funksionerende triceps trek die romp regop deur aan die armleuning homself op te trek.

16 Rolstoel hantering Aanvanklike en gevorderde rolstoel hantering
Om die rolstoel te beweeg in enige rigting is die posisie van die kop en skouers belangrik. Hulle moet gebruik word om die aksie van die skouers te versterk, om meer momentum te gebruik of om te rem.

17 Rolstoel hantering Pasiënte begin die stoel vorentoe te stoot deur op die wiele te druk. Paraplegie pasiënte mag dalk die rims gebruik, maar meeste kwadrupleë hou aan om die wiele te gebruik. Handskoene (sien Fig. 8.2f) kan gebruik word om die vel te beskerm.

18 Rolstoel hantering - gevorderd vir parapleë
Om op die agterwiele te balanseer. Om op en af met sypaadjie te beweeg. Om die rolstoel sywaarts te laat spring Om op en af met trappe te klim. Om met die rolstoel na ’n motor te verplaas.

19 Om op die agterwiele te balanseer.
Balanseer en vorentoe ry op die agterwiele is belangrik om onafhanklik oor rowwe terrein te beweeg, bv. oor gras, sand , sypaadjies en ’n trappie. Hierdie tegniek kan slegs deur pasiënte met ’n goeie greep gedoen word, bv. pasiënte met letsels van T1 en onder. Daar is drie punte om te bemeester: Om die stoel op die agterwiel te tip Om dan daar te balanseer. Om dan die stoel vorentoe en agtertoe te beweeg op die agterwiel.

20 Om op die agterwiele te balanseer

21 Prakties Om die voetplate te bereik Remme aan en af
Arm leunings te verwyder Balanseer op agter wiele Een trappie/sypaadjie op en af Spring met stoel sywaarts Meer trappe af Ramp op en af

22 Motor aanpassings


Download ppt "SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering"

Verwante presentaties


Ads door Google