Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Geschiedenis van het Nederlands
Afrikaans
2
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
3
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
1. Inleiding
4
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
5
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Suid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit word begrens aan die noorde deur Namibië, Botswana en Zimbabwe, en na die noordooste deur Mosambiek en Swaziland. Lesotho is heeltemal vervat binne die grense van Suid-Afrika. Suid-Afrika is een van die mees etnies-diverse lande in Afrika. Die land het meer Europese immigrante ontvang as enige ander land in Afrika en het die hoogste bevolking van Europese, Indiese en gemengde afkoms. Rasse- en etniese stryd was nog altyd 'n groot deel van die geskiedenis en politiek van die land. 'n Ander belangrike faktor in die ontwikkeling van die land is die ryk mineraalbronne waaroor die land beskik. Die land se ekonomie is die grootste en mees ontwikkelde in die kontinent met moderne infrastruktuur in die hele land.
6
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Rassekonflik tussen die wit minderheid en die swart meerderheid het die land se geskiedenis en politiek oorheers. Die tema het 'n hoogtepunt bereik met die apartheidbewind tussen 1948 en die negentien-negentigs. Nadat die Nasionale Party in 1948 aan bewind gekom het, is 'n stelsel gegrond op rassediskriminasie opgerig. Die wette is van 1990 af afgeskaf na 'n lang en gewelddadige stryd teen apartheid waarin swart mense die leiding geneem het. Wit, bruin en Indiër- Suid-Afrikaners het egter ook deelgeneem en buitelandse druk was 'n belangrike faktor in die uiteindelike aftakeling van apartheid. Die dramatiese verandering in die politieke stelsel is egter op die ou einde op wonderbaarlike wyse relatief vreedsaam bewerkstellig. Suid-Afrika is een van die min lande in Afrika en die res van die ontwikkelende lande wat nie 'n staatsgreep deurgemaak het nie. Die veelpartysamesprekings, waarvolgens die nuwe Suid-Afrika in plek gestel is, het gelei tot die ontwikkeling van een van die voorste grondwette ter wêreld met stewige beskerming van menseregte.
7
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Vandag word daar gereeld na Suid-Afrika as die Reënboognasie verwys - 'n term wat aanvanklik deur Aartsbiskop Desmond Tutu bedink is en later op uitgebrei is deur die toenmalige President Nelson Mandela as 'n metafoor vir die land se nuutgevonde multikulturele diversiteit na die beëindiging van die skeiding wat deur die apartheidsideologie meegebring is. Suid-Afrika is die eerste, en sover enigste, land wat kernwapens ontwikkel het en daarna vrywillig sy hele kernwapenprogram ontbind het.
8
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
9
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Die taal Afrikaans is 'n Nederfrankiese Germaanse taal. Dit is die jongste Germaanse taal en een van slegs vier tale wat in die 20ste eeu gestandaardiseer is. Afrikaans is een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika en 'n nasionale taal van Namibië. Dit word deur ongeveer 6 miljoen mense as 'n eerste taal gebruik. Die taal het grootliks sy wortels in sewentiende-eeuse Nederlandse dialekte, soos onder meer uit die woordeskat blyk waarvan sowat 95 persent uit Nederlands oorgeërf is, en waarvan net 'n baie klein gedeelte uit ander tale, soos Maleis, Engels, ander Europese tale en ander Afrikatale, ontleen is.
10
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Sprekers van het Afrikaans
11
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
12
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
13
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Jan van Riebeeck 1652 VOC Verversingstation op weg naar de Oost (“Vitamine-C-station”) Kaapkolonie
14
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Kaapstad
15
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Tot 1795: het Nederlands officiële taal van de Kaapkolonie 17de eeuws Nederlands! Hollands!
16
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Inheemse bewoners (Hottentotten en Bosjesmannen) en ingevoerde slaven => pidgin => creooltaal (“Hottentots-Hollands”) Opm.: ook invloed van inheemse talen en van Maleis, Portugees,…
17
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Inheemse bewoners (Hottentotten en Bosjesmannen) en ingevoerde slaven => pidgin => creooltaal (“Hottentots-Hollands”) + Het “Kaap-Hollands” van blanke kolonisten
18

19
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
creooltaal (“Hottentots-Hollands”) + Het “Kaap-Hollands” van blanke kolonisten
20
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Tot 1795: het Nederlands officiële taal van de Kaapkolonie 17de eeuws Nederlands! Hollands! Kaapkolonie in handen van de Britten
21
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Grote Trek: Nederlandse kolonisten trekken naar het oosten en het noorden (de latere provincies Natal, Oranje Vrijstaat en Transvaal)
23
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Eerste Boerenoorlog (1880–1881) Tweede Boerenoorlog (1899–1902) Boeren (of Afrikaners, de oorspronkelijke Nederlandse kolonisten) versus de Britten
24
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
1ste helft 19de eeuw: taalstrijd Anti-Engels Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; In ons skole, in ons kerke, word ons moedertaal vermoor. (C.P. Hoogenhout)
27
Die Afrikaanse Taalmonument is die enigste monument ter wêreld wat aan 'n taal gewy is. Dit is gebou op 'n heuwel bokant die Paarl in die provinsie Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die monument is in 1975 voltooi om die halfeeu te gedenk van die amptelike erkenning van Afrikaans as 'n selfstandige taal afsonderlik van Nederlands.
29
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
30
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Afrikaans is die taal wat vir Wes-Europa en Afrika verbind... Dit vorm 'n brug tussen die groot helder Weste en die magiese Afrika... En wat daar groots aan hulle vereniging kan ontspruit – dit is miskien wat vir Afrikaans voorlê om te ontdek. Maar wat ons nooit moet vergeet nie, is dat hierdie verandering van land en landskap as't ware aan die nuwe wordende taal geslyp, geknee, gebrei het... En so het Afrikaans in staat geword om hierdie nuwe land uit te sê... Ons taak lê in die gebruik wat ons maak en sal maak van hierdie glansende werktuig N.P. van Wyk Louw
31
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
“Afrikaans is de taal die Westelijk Europa en Afrika verbindt... Het vormt een brug tussen het grote, het glanzende Westen en magisch Afrika... En welke grote dingen uit hun vereniging kunnen komen - dat is misschien wat te ontdekken valt voor het Afrikaans en in het verschiet ligt. Maar wat wij nooit moeten vergeten, is dat deze verandering van land en landschap als het ware de nieuwe taal geslepen, gekneed en gebreid heeft... En zo is Afrikaans in staat gebleken om uit dit onontgonnen land te spreken... Onze taak ligt in het gebruik dat wij van dit glanzende voertuig zullen maken en maken...”
32
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
As ons nou hier in die saal af 'n ry pale sou plant, tien pale, om die laatste tien jaar voor te stel, en aan elke paal 'n merk sou maak op 'n hoogte van die vloer af ooreenkomende met die betreklike skryfgebruik van Afrikaans in die respektiewe jaartal, en 'n streep deur die merke trek van die eerste af hier naby die vloer tot by die laatste daar anderkant teen die solder, dan sou die streep 'n snelstygende boog beskryf, nie net vinnig opgaande nie, maar opgaande na 'n vinnig vermeerderende rede. Laat ons nou in ons verbeelding die boog verleng vir die tien komende jare van nou af. Sien u menere waar die punt sal wees, daar buite in die bloue lug hoog oor Bloemfontein, in die jaar C.J. Langenhoven
33
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
“Als wij een rij nu van polen onderaan deze zaal planten, tien polen, om de laatste tien jaar, en op elke pool te vertegenwoordigen maken wij een teken bij een hoogte van de vloer die aan het relatieve geschreven gebruik van Afrikaans in het respectieve jaar beantwoordt, en wij trekken een lijn, hier van de eerste dichtbij de vloer tot het laatste daar tegen de zolder, dan zou de lijn een snel toenemende boog die beschrijven, niet alleen snel, maar op een snel stijgende manier toeneemt. Laat ons nu, in onze verbeelding, de boog verlengen voor de tien komende jaren van nu. Zie u, heren, waar het punt zal zijn, daar buiten in de blauwe hemel hoog over Bloemfontein, in het jaar 1924.”
34
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
‘De enige dochter van het Nederlands gaat door het leven met een bar slechte reputatie.’ (De Vries 1995: 279)
35
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
‘Het Afrikaner nationalisme heeft Afrikaans een moeilijk te negeren ongunstige bijklank gegeven.” (De Vries 1995: 284)
36
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
‘Door het internationale leenwoord apartheid is het Afrikaans onlosmakelijk verbonden met rassenpolitiek en onderdrukking.’ ((De Vries 1995: 279)
37
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Apartheid ( )
38
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
39
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
40
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
41
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
42
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
44
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
3. Kenmerken
45
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
3. Kenmerken
46
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Alles kan beter Casper de Vries - Hollands en Afrikaans
47
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Afrikaans voor beginners
48
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Invloeden van andere talen dan het Nederlands: Vooral Maleis (bijv. baie (zeer) en reduplicaties als plek-plek (hier en daar) Xhosa (bijv. kaya (huis)) Portugees (bijv. novas (nieuwtjes)) Etc.
49
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
50
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
51
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
52
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
53
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
55
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette. Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met.
56
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
57
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
58
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
59
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Chirurg Snydokter
60
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
61
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Computer Rekenaar
62
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
63
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Metro Moltrein
64
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
65
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Lucifer Vuurhoutjie
66
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
67
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Giraffe Kameelpaard
68
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
69
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Kameleon Verkleurmannetjie
70
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
71
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Kruiswoordraadsel Blokkiesraaisel
72
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
73
Geschiedenis van het Nederlands Afrikaans
Stripverhaal Strokiesverhaal
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.