Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdFloris Willemsen Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
SEKSUALITEIT EN HOMOSEKSUALITEIT
A) 1 Kor 6:9-10 9Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Moenie julleself mislei nie: geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat homoseksualiteit beoefen (malakoi oute arsenokoitai) of diewe of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry aan die koninkryk van God nie. 11En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God. 9.3a Hermeneutiek 4
2
Die twee belangrike woorde: malakoi en arsenokoitai
a) Malakoi (kontekste) Sagte persoon/ vroulik verfynd Mans wat vroulike rol in homoseks speel Mans wat passiewe rol in homoseks speel Manlike prostitute Seuns as prostitute Seuns wat vroulik lyk en as “call boys” werk ’n Perverse Iemand wat selfbeheersing kortkom Iemand wat baie van vroue hou… (Kontekste: 2% deel stedelike filosofie en skryf; 90% plaas vraagtekens. Verskeidenheid hang saam met geografiese en kulturele verskille) * Hoe bepaal mens die betekenis? Konteks wys vir jou
3
(Wat mense daaronder verstaan)
1. Sin as konteks: * Direk saam met arsenokoitai mense wat homoseksualiteit beoefen (malakoi oute arsenokoitai) = “Swakker party” in verhouding – Romeine onderskei 2. Paragraaf as konteks: * Dit is in ’n LYS (deugde/ondeugde lys - 10) onsedelikes afgodsdienaars egbrekers homoseksuele diewe geldgieriges dronkaards kwaadpraters bedrieërs - Algemeen (Wet; 2 Makk; Stoisyne) (Wat mense daaronder verstaan) - Een van baie (dus nie die hoofsonde) Kan nie deel van algemeen Christelike gedrag maak. (Later – na arsenokoitai – groter konteks van boek)
4
b) Wat van die tweede term arsenokoitai?
* Woord word die eerste maal deur Paulus gebruik, dws dis ’n “Paulinisme” (net Jode en Christene gebruik term) Waar kom hy daaraan? Twee dele: arsenos en koiten Lev 18:22: Met ’n manspersoon (arsenos) mag jy ook geen gemeenskap hê (koimethese koiten) soos ’n mens met ’n vrou het nie. Lev 20:13: En as ’n man met ’n manspersoon gemeenskap het (koimethe meta arsenos koiten) soos ’n mens met ’n vrou het,
5
Paulus gebruik/verwys na Ou Testament tradisie
* Kyk na 1 Tim 1:10 se wetskonteks – dit gaan oor die Joodse wet (nie net Tien gebooie) en tradisie * Paulus plaas homself in hoofstroom van Joodse tradisie (Filo en Josefus ook voorbeelde). * ’n Verskeidenheid vorme van homoseksualiteit (ook kernhomoseksualiteit) was bekend. Die wyse waarop Paulus dit hier aanbied is veralgemenend en inklusief. Gaan oor “mans en mans” en nie alleen oor pederastie of kulturele prostitusie. (Inklusiwiteit beteken laasgenoemde is ook ingesluit)
6
B) Wat van 1 Tim 1:10? 9’n Mens moet onthou dat die wet nie vir die wetsgehoorsame bedoel is nie, maar vir mense wat hulle nie aan wet en orde steur nie, goddeloses en sondaars, mense sonder eerbied vir wat heilig en gewyd is, dié wat vader of moeder doodmaak, moordenaars, 10ontugtiges, mense wat homoseksualiteit beoefen (arsenokoitais), ontvoerders, leuenaars, dié wat meineed pleeg of enigiets anders doen wat met die gesonde leer in stryd is. 11Die gesonde leer is in ooreenstemming met die evangelie wat aan my toevertrou is...
7
Verskeidenheid van breë konteks
Hf 5:1vv – Onsedelikheid (man en vrou binne familiegrense) Hantering: Gemeente help reg – moenie aansteek Hf 5:9vv – onsedelikheid wat norme breek wat binne gemeente geld Hantering: bly in wêreld; suiwer gemeente Hf 6:9-10 ONS DEEL Hf 6:11vv – ontug en losbandigheid (grense oorskrei) Hantering: stel dit reg - vermy Hf 7:1ff – huweliksreëlings Hantering: respek vir die huwelik as tussen man en vrou (seksualiteit nie net vir voortplanting)
8
Binne breë konteks van seksualiteit in Skrif
Alle verwysings na seksualiteit is tussen man en vrou (nie “persone” nie). Geen ruimte of vaagste moontlikheid vir dieselfde geslag seksualiteit. - Mens en verhoudings meer as net kameraadskap, weder- kerigheid, permanensie of liefde. Seksualiteit een van die belangrikste terreine wat gereël word. -Selfbeheersing en seksualiteit gaan saam. Hanteringsmeganismes bestaan dus. Voortplanting is ’n integrale deel van verhouding (hoewel nie die enigste).
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.