De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Boeddhisme is die meerderheidsgeloof in Mianmar. Baie Boeddhistiese groepe plaas druk op minderhede soos Moslems en Christene om die land te verlaat sodat Mianmar “suiwer” kan bly. Meeste Christene is baie arm, veral in die platteland, en raak vasgevang in ʼn siklus van armoede as gevolg van hul etnisiteit en godsdienstige diskriminasie..

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid saam met die Kerk in Mianmar terwyl hulle voortdurend die lig van Christus uitleef in hul gemeenskappe. Bid dat diegene in armoede ‘n tevredenheid in Jesus sal vind en dat hul lewens 'n getuie sal wees vir die mense rondom hulle. Bid dat die Heilige Gees die harte van ekstremistiese groepe in Mianmar sal verander en dat hulle Jesus sal leer ken en Hom sal volg.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google